Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodys Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Marieta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons en ons honde kinders het dit vreeslik baie geniet. Ons het die kort tydjie wat ons by Woodys Cottage was, baie geniet. Was jammer dat ons net een aand oorgeslaap het, ons was oppad George toe. Sou baie graag nog Underberg wou verken. Woodys Cottage het 'n lieflike groot erf waar ons lekker met ons honde kon speel en hulle rondhardloop sonder om bekommerd te wees oor hulle. Ons het 'n heerlike nagrus gekry vir die volgende dag se langpad verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff S
1 nag
5.0
Jul 2024

I recently had the pleasure of staying at Woodys Cottage in Himeville, and it was. I recently had the pleasure of staying at Woodys Cottage in Himeville, and it was an exceptional experience. Nestled in a serene and picturesque location, the cottage provided a perfect escape from the hustle and bustle of everyday life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Ons was 2 aande daar, basies, netjies en skoon. Ons jaarlikse road trip, elke jaar 'n ander deel van Suid-Afrika. Woodys is basies, netjies en skoon, ideale plek om Sanipas te gaan verken. Anders as dit regtig nie veel om te doen nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Debra-Lee Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Pevensy-weg en Sani-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9d80f1d547292d6faf78099db609741ce49153f1a46a53dd52976fce764fa53ff5d6f3f88c014e45a3f8109d88fa2d43aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Corner of Pevensey Road and Sani Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.720821116735 29.524746977146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang