Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woody's Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 101, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R955 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Woody's Place Guest House is sentraal geleë in Belfast in Mpumalanga en bied gerieflike selfsorg-verblyf aan tot en met 11 gaste.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers wat elk 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en elektriese komberse.

Elke kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n tweeplaatstoof toegerus.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan J
5.0
Baie gepas vir my doeleindes. Welgedaan. Baie aangenaam en netjies. Baie dankie.
Aug 2024
Albert C
5.0
Veilige oornag slaapplek wat baie skoon en netjies is. Baie skoon en netjies.
Jun 2024
Keitumetse R
Besigheidsreis
5.0
I had a great stay. The host is always available to assist, and I felt at home and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Gerhard P
Saam met lewensmaat
5.0
Eintlik net oorgeslaap vir Oppiplaas-fees. Vriendelik ontvang, genoeg warm goed, heater en elektriese kombers.
Jun 2023
Carol W
5.0
I had no complaints. I'll be back. It was my first time there and I'm happy with my choice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 101, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Woody's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 955
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 101, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19192a186685ab3292014f3c82e9eaa77ca4cc96bd8c6e0ff7e4e2dda92e96b8254891949cf4707631e0f6e23c0aa08b32f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 101 Kerk Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.697197498398 30.036053982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang