Woody's Place Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 101, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R955 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Woody's Place Guest House is sentraal geleë in Belfast in Mpumalanga en bied gerieflike selfsorg-verblyf aan tot en met 11 gaste.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers wat elk 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en elektriese komberse.
Elke kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n tweeplaatstoof toegerus.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Errol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 101, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Woody's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Belfast Platorand Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 101, Belfast, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang