Woonstel @ Bleshoender
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chrisna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jana T - Des 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, goed toegerus - ons beveel dit gerus aan!
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Dit was lekker om jou te ontmoet.
Dankie dat jy die woonstel netjies gelos het.
Hoop om jou weer te sien! Groete vir jou moeder.
Rudolph D - Sep 2023
Algehele gradering
Woonstel @ Bleshoender is ideaal, koste effektief. Ons sal dit definitief weer gebruik.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie dit was net n plesier om jul hier te hê. Mooiloop!
Rudolph D - Jan 2024
Algehele gradering
Vol DSTV; alle sport kanale. Ausie Ope Tennis lewendig gevolg!
Andre D - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense - ruim woonstel met al die geriewe.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet. Hopelik sien ons mekaar weer eendag. Voorspoed vorentoe en groete aan vroutjie.
Sonelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer. Mooiloop tot dan.
Johan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Bo verwagting. Sal weer na 103 Bleshoender gaan.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Hoop ons sien weer. Mooiloop.
Ben D - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig skoon en puik toegerus. Sentraal gelee. Puik vir 2 mense.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Dankie Ben. Dit was lekker om jou hier te hê met jou mooi soet hondekinders. Hoop ons sien jou en vroutjie weer. Groete
Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie was so lekker om jul hier te hê. Hoop ons sien julle weer. Groete
Louisa L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Gideon A - Jul 2019
Algehele gradering
Ek was met vakansie, weg van die huis af, tog by die huis, fantasties, hemel op aarde.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Hallo julle,
Baie dankie! Met sulke gawe mense soos julle, hoe dan anders! Hoop om jul weer te sien.
Beste wense
Chrisna en Joe
Driekie G - Jun 2019
Algehele gradering
Real value for money and great hosts.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Beste Driekie,
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en net 'n plesier om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete,
Woonstel @ Bleshoender
Jd J - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie,
Hoop ons sien jul weer!
Groete
Elzona S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie tuis en ontspanne gevoel.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien weer! Groete
Riana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek met 'n baie gasvrye gasvrou!
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien weer!
Keith F - Jan 2019
Algehele gradering
The accommodation was really lovely and the host were fabulous.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Thanks for the lovely review. It was a huge pleasure hosting such friendly people and the chocolates and nuts were much appreciated. Hope to see you again soon.
Sias M - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Was lekker om julle te ontmoet.
Mareta M - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim, netjiese verblyf en lekker privaat. Die uitsig is fantasties.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Goeie dag Mareta,
Baie dankie! Was heerlik om julle te ontmoet.Tot volgende keer, mooibly!
Groete
Chrisna en Joe
Hannelie N - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie Hannelie, dit was heeerlik om jul te ontmoet en baie dankie jul die woonstel so netjies gelos het. Hoop om jul weer te sien. Groete
Anton Fourie D - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Alles in plek.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Was heerlik om julle te ontmoet!
Baie dankie xx
Mariette P - Okt 2018
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie! Was heerlik om julle as gaste te hê en dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Hoop ons sien jul spoedig weer.
Allan J - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome, rustig en het dit baie geniet. Netjies en view is awesome.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie!! Altyd lekker om nuwe gaste te ontvang wat dan soos ou vriende word!
Willem D - Sep 2018
Algehele gradering
'n Stukkie van die huis wat saam jou gaan.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Dis dierbaar, dankie Willem. Hoop ons sien jou gougou weer!
Annemarie G - Aug 2018
Algehele gradering
Warm en huislik met vriendelike en gasvrye eienaars.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie Anne-marie. Was lekker om jou te ontmoet en dankie dat jy die woonstel so netjies gelos het..dit word hoogs waardeer. Hoop ons sien jou gou weer. Mooiloop
Suretha B - Jul 2018
Algehele gradering
Woonstel het alles wat nodig is.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Dit was heerlik om jul as gaste te hê. Hoop ons sien julle weer.
Guy B - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie. Om ons te help verbeter, kan julle gerus aanbevelings rakende veiligheid en ligging met ons opneem. Daar is veiligheidshek, alarm plus toesluit garage. Baie dankie!
Hannes N - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Woonstel @ Bleshoender se terugvoer
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en dit sal heerlik wees as julle weer kom kuier in Sedgefiled (volgende keer kom vra ek regtig vir daai lekker Maleise kerrie wat jy gemaak het).
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang