Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woonstel @ Bleshoender

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woonstel @ Bleshoender is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat verblyf in die kusdorpie Sedgefield bied. Die dorp word omring deur glinsterende mere, begroeide sandduine, digte denneplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan.

Die 1-slaapkamer-eenheid, wat 'n privaat ingang het, het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaars se perseel geleë. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die oopplan-leefarea het 'n TV met toegang tot DStv en gemaklike sitplek. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Swartvlei is een van die grootste mere in die Sedgefield, wat veilige swem en visvang bied, terwyl ander doendinge valskermsweef, woudstap, gholf, baarshengel en die besoek van plaaslike boeremarkte insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Woonstel @ Bleshoender
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woonstel @ Bleshoender het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdQCrWocpWinjNJUrnjm5URfF5Mikgj8Qt6OBlUsvQT5ypsDU2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 103 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022665560197 22.810378088885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang