Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Cozy Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Modern Cozy Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bennie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Die eenheid is baie gerieflik met alle fasiliteite wat nodig is.

Baie gerieflike oorslaapplek. Netjies met alle fasiliteite wat nodig is. Ek kan die eenheid beslis aanbeveel!

Louise C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Comfortable, has everything you need.

Friendly and thoughtful hosts. Lovely and peaceful experience. It was comfortable even for 3 of us.

Marlin A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin A

Rustig cozy.

Alles was so maklik en gerief, baie veilig, and die eienaars was baie vriendelik and hulpvaardig. Net die badkamer en toilet moet deur die hoofkamer gaan om te gebruik, maar alles was in orde. Home away from home.

Courtenay T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtenay T

Ons is definitief uitgerus na die vakansie!

Ons was verwelkom met die vriendelike eienaars en het dadelik tuis gevoel. Die plekkie is gerieflik en het alles wat mens nodig het. Ek beveel hierdie plek beslis aan as jy van plan is om met vakansie te gaan.

Nadine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Modern, clean, spacious.

Amazing, will definitely come again.

Modern Cozy Apartment se terugvoer

Dankie Nadine. Julle is altyd meer as welkom. Dankie vir alles.

Modern Cozy Apartment
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Getda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Getda H

Baie vriendlik, gerieflik en baie bederf met heerlike beskuit.

Heerlik, baie lekker oornag gebly. Daar was 'n dubbelbed en 'n bank waarop my ma kon slaap. Alles was presies soos die beskrywing. Kan beslis aanbeveel.

Nardia M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nardia M

Goed ingerigte, gerieflike woonstel en vriendelike gashere. 'n Lekker plek.

Die woonstel is baie goed ingerig met alle geriewe wat mens nodig het. Die gashere is super vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Modern Cozy Apartment se terugvoer

Baie dankie. Julle is enigtyd weer welkom

Modern Cozy Apartment
Ivan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan P

Cozy, clean, friendly.

Everything was great.

Modern Cozy Apartment se terugvoer

Thank you Ivan, you guys were great guests!

Modern Cozy Apartment
Samantha S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Peaceful.

Ek het baie lekker gebly, dus baie rustig asook netjies.

Modern Cozy Apartment se terugvoer

Great om te hoor, dankie vir julle, Samantha. Ons probeer altyd verbeter en julle is altyd weer welkom

Modern Cozy Apartment
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita V

Not a pleasant stay.

The owner and family were very helpful, but after asking the booking agent for a suitable place for 3 adults, this place is only suitable for a couple and a small child. They mentioned parking behind a gate, but we had to park outside. The owner goes to work at 3h00-5h00 and drives in and out right by the window, disrupting sleep. Additionally, other family members coming and leaving during the night hours further disrupted our sleep. The bedding and crockery are old and chipped, not at all what we expected.

Modern Cozy Apartment se terugvoer

Dankie vir die baie eerlike terugvoering. Ek het dit glad nie verwag nie, maar dis hoe ons verbeter. Ek neem onmiddellik aksie om alles te verbeter sodat ons gaste net 'n lekker ervaring by ons sal hê.

Ek vra om verskoning en was glad nie bewus van die bogenoemde ervarings nie.

Modern Cozy Apartment
Cindy-leigh W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-leigh W

Very relaxing.

The place was very neat and the owner was very accommodating.

Sheryl V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl V

Peaceful.

Our hosts were accommodating, especially with our puppy. We live in Cape Town and felt like this was a home by the sea, away from our home.

Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Warm welcoming hosts.

Liesel and Stephen are friendly and helpful. The apartment is located in a lovely area.

Charl L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L

Die woontel is netjies en gemaklik. Ons het baie lekker gekuier.

Baie dankie aan die eienaars wat baie moeite gedoen het en ook seker gemaak het ons het alles wat ons benodig het.

Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Smart

Skoonste en beste. Prima klas.

Prashan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prashan K

A lovely cosy and affordable flat.

We had a pleasant stay at the Woonstel. The owner stayed in contact throughout our stay and was very helpful when we required an iron to get our wedding clothes ironed, even though she was not in the house and away at the time.

Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 3)
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linde-singel 29, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce953c3beb3df6eb267337b45a2afc7f8bc69c185723ab126da5518d25c5cd7b2eb0f652b196be75c20c6d98267d36756fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R623 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 29 Linde Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -33.6884153 18.4539636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang