Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Cozy Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die eenheid is baie gerieflik met alle fasiliteite wat nodig is. Baie gerieflike oorslaapplek. Netjies met alle fasiliteite wat nodig is. Ek kan die eenheid beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Comfortable, has everything you need. Friendly and thoughtful hosts. Lovely and peaceful experience. It was comfortable even for 3 of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlin A
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustig cozy. Alles was so maklik en gerief, baie veilig, and die eienaars was baie vriendelik and hulpvaardig. Net die badkamer en toilet moet deur die hoofkamer gaan om te gebruik, maar alles was in orde. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtenay T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons is definitief uitgerus na die vakansie! Ons was verwelkom met die vriendelike eienaars en het dadelik tuis gevoel. Die plekkie is gerieflik en het alles wat mens nodig het. Ek beveel hierdie plek beslis aan as jy van plan is om met vakansie te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Modern, clean, spacious. Amazing, will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hercules
Modern Cozy Apartment
Dankie Nadine. Julle is altyd meer as welkom. Dankie vir alles.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hercules
Modern Cozy Apartment
Ek is bly om dit te hoor, dankie Frans. Julle is enigtyd weer welkom

Getda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie vriendlik, gerieflik en baie bederf met heerlike beskuit. Heerlik, baie lekker oornag gebly. Daar was 'n dubbelbed en 'n bank waarop my ma kon slaap. Alles was presies soos die beskrywing. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nardia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Goed ingerigte, gerieflike woonstel en vriendelike gashere. 'n Lekker plek. Die woonstel is baie goed ingerig met alle geriewe wat mens nodig het. Die gashere is super vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hercules
Modern Cozy Apartment
Baie dankie. Julle is enigtyd weer welkom

Ivan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Cozy, clean, friendly. Everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Hercules
Modern Cozy Apartment
Thank you Ivan, you guys were great guests!

Prudence V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Wonderlik! Wow! Dit was 'n wonderlike naweek. Ek en my gesin het dit baie geniet, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hercules
Modern Cozy Apartment
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 3)
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linde-singel 29, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce953c3beb3df6eb267337b45a2afc7f8bc69c185723ab126da5518d25c5cd7b2eb0f652b196be75c20c6d98267d36756fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R623 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 29 Linde Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -33.6884153 18.4539636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang