Modern Cozy Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hercules Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Bennie V - Aug 2024
Algehele gradering
Die eenheid is baie gerieflik met alle fasiliteite wat nodig is.
Louise C - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable, has everything you need.
Marlin A - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig cozy.
Courtenay T - Jul 2024
Algehele gradering
Ons is definitief uitgerus na die vakansie!
Nadine S - Apr 2024
Algehele gradering
Modern, clean, spacious.
Modern Cozy Apartment se terugvoer
Dankie Nadine. Julle is altyd meer as welkom. Dankie vir alles.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Getda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendlik, gerieflik en baie bederf met heerlike beskuit.
Nardia M - Sep 2024
Algehele gradering
Goed ingerigte, gerieflike woonstel en vriendelike gashere. 'n Lekker plek.
Modern Cozy Apartment se terugvoer
Baie dankie. Julle is enigtyd weer welkom
Ivan P - Jun 2024
Algehele gradering
Cozy, clean, friendly.
Modern Cozy Apartment se terugvoer
Thank you Ivan, you guys were great guests!
Samantha S - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Modern Cozy Apartment se terugvoer
Great om te hoor, dankie vir julle, Samantha. Ons probeer altyd verbeter en julle is altyd weer welkom
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Not a pleasant stay.
Lees meerModern Cozy Apartment se terugvoer
Dankie vir die baie eerlike terugvoering. Ek het dit glad nie verwag nie, maar dis hoe ons verbeter. Ek neem onmiddellik aksie om alles te verbeter sodat ons gaste net 'n lekker ervaring by ons sal hê.
Ek vra om verskoning en was glad nie bewus van die bogenoemde ervarings nie.
Cindy-leigh W - Okt 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Sheryl V - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Warm welcoming hosts.
Charl L - Jul 2023
Algehele gradering
Die woontel is netjies en gemaklik. Ons het baie lekker gekuier.
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Smart
Prashan K - Des 2023
Algehele gradering
A lovely cosy and affordable flat.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linde-singel 29, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang