Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woonstel in Hartenbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Muller D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kan dit aanbeveel. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en sal definitief weer die woonstel bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charel D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker rustig. Puik puik puik. Wat 'n lekker vakansie woonstel. Alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan. Alles loopafstand van see en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Rustig en huislik. Rustig en kalm en veilig. Goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita K
Lang verblyf
2.6
Jan 2024

Oorkant Hennie's. Die woonstel is skoon en netjies. Ons is ontvang met beskuit en sjokolade op die beddens. Ongelukkig is die woonstel oorkant Hennie's en daar is geen kantgordyne voor die vensters nie. Daar is geen privaatheid nie, want Hennie's se kliënte kyk direk in die woonstel in. Die harde musiek en kliënte se geskree / kuier het min rus gegee vir ons as vakansiegangers. Die lawaai het 9h00 die oggend begin en lank na 24h00 opgehou. Die trein en van stop kort-kort by die stasie, wat ook oorkant die eenheid is. Tussen die trein en Hennie's kry jy geen stilte nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Adri L
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Lekker gekuier saam met familie. Ek was heeltyd met Mariska in kontak. Die woonstel was ruim genoeg vir 4 volwassens en 1 kind, die woonstel het 2 badkamers wat ons goed gepas het. Die lekker beskuit was 'n bonus en al die skoonmaakmiddels was byderhand langs die sink. Was lekker om die trein deur die woonstel venster te sien en te hoor. Hennie's is reg oorkant die woonstel, maar hulle het ons geensins gepla nie. Stapafstand van die warm swembad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2023

Woonstel in Hartenbos? Misleidend. Die woonstel in Hartenbos was misleidend. Dit was 'n woonstel in 'n woonstelkompleks met 'n ander naam. Hulle het nêrens in hul advertensie genoem dat dit op die tweede vloer is en dat daar geen hysers was nie. As 'n persoon met 'n gestremdheid was die 18 trappe op en 18 trappe af elke dag 'n pyniging. Iemand het die skoorsteen bo-op die dak oopgemaak en met al die reën het die water in ons skoorsteen afgekom en ons kon nie weer vleis braai nie. Ek was bewus daarvan dat ek my eie dekorateur moes saambring, maar my versekering dek nie dit buite my huis nie. Daar was geen TV nie. Daar is geen internet, alhoewel die drade daar is. Ek sal die woonstel net aanbeveel vir mense wat jonk is, geen fisiese gestremdhede het nie, en net daar wil slaap en rondloop. Ek was dankbaar vir die wegbreek, maar wees meer eerlik oor die naam, die toeganklikheid vir gestremdhede, ens. Baie dankie. Die woonstel was reg oorkant Hennies. Dit moes dalk ook genoem geword het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Mariska
Woonstel in Hartenbos
Dit is 'n interessante resensie, daar is definitief 'n 32 duim smart TV in die woonstel. Daar is ook op geen stadium navraag gedoen of die woonstel geskik is vir gestremdes nie, ek sou dink mens vind uit indien jy so iets benodig.

Willie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ons het baie lekker gebly en sal die woonstel beslis aanbeveel. Dit is sentraal en naby alles en ons kon stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantasties! Dit was by verre een van die netjiesste woonstelle waarin ons gebly het. Vars handdoeke, sjokolade op die bed. Van koffie tot beskuit was voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Uitstekend. Alle verwagtinge oortref. Ons was huiwerig aangesien daar nie 'n naam op die bespreking was nie. Maar ons verwagtinge is by verre oortref. Pragtige woonstel, uitstekend geleë en baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Sentraal geleë, stapafstand van als. Groot, ruim area. Lekker ingeboude braai, parkering na aan woonstel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Oranjelaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6e4d2f70c8510b79b3f03ef311a7b212a75a29aa5cbcd40f7236915dd30a51c7ee7b05f57904bd4e6201f07d03226a326f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Off Oranje Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.128718862217 22.112035704399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang