Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woonstel in Hartenbos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Woonstel in Hartenbos
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Muller D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller D

Kan dit aanbeveel.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad en sal definitief weer die woonstel bespreek.

Charel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Lekker rustig.

Puik puik puik. Wat 'n lekker vakansie woonstel. Alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan. Alles loopafstand van see en winkels.

Ilse O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Rustig en huislik.

Rustig en kalm en veilig. Goed vir die siel.

Sanita K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sanita K

Oorkant Hennie's.

Die woonstel is skoon en netjies. Ons is ontvang met beskuit en sjokolade op die beddens. Ongelukkig is die woonstel oorkant Hennie's en daar is geen kantgordyne voor die vensters nie. Daar is geen privaatheid nie, want Hennie's se kliënte kyk direk in die woonstel in. Die harde musiek en kliënte se geskree / kuier het min rus gegee vir ons as vakansiegangers. Die lawaai het 9h00 die oggend begin en lank na 24h00 opgehou. Die trein en van stop kort-kort by die stasie, wat ook oorkant die eenheid is. Tussen die trein en Hennie's kry jy geen stilte nie.

Adri L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Lekker gekuier saam met familie.

Ek was heeltyd met Mariska in kontak. Die woonstel was ruim genoeg vir 4 volwassens en 1 kind, die woonstel het 2 badkamers wat ons goed gepas het. Die lekker beskuit was 'n bonus en al die skoonmaakmiddels was byderhand langs die sink. Was lekker om die trein deur die woonstel venster te sien en te hoor. Hennie's is reg oorkant die woonstel, maar hulle het ons geensins gepla nie. Stapafstand van die warm swembad af.

Connie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Connie C

Woonstel in Hartenbos? Misleidend.

Die woonstel in Hartenbos was misleidend. Dit was 'n woonstel in 'n woonstelkompleks met 'n ander naam. Hulle het nêrens in hul advertensie genoem dat dit op die tweede vloer is en dat daar geen hysers was nie. As 'n persoon met 'n gestremdheid was die 18 trappe op en 18 trappe af elke dag 'n pyniging. Iemand het die skoorsteen bo-op die dak oopgemaak en met al die reën het die water in ons skoorsteen afgekom en ons kon nie weer vleis braai nie. Ek was bewus daarvan dat ek my eie dekorateur moes saambring, maar my versekering dek nie dit buite my huis nie. Daar was geen TV nie. Daar is geen internet, alhoewel die drade daar is. Ek sal die woonstel net aanbeveel vir mense wat jonk is, geen fisiese gestremdhede het nie, en net daar wil slaap en rondloop. Ek was dankbaar vir die wegbreek, maar wees meer eerlik oor die naam, die toeganklikheid vir gestremdhede, ens. Baie dankie. Die woonstel was reg oorkant Hennies. Dit moes dalk ook genoem geword het.

Woonstel in Hartenbos se terugvoer

Dit is 'n interessante resensie, daar is definitief 'n 32 duim smart TV in die woonstel. Daar is ook op geen stadium navraag gedoen of die woonstel geskik is vir gestremdes nie, ek sou dink mens vind uit indien jy so iets benodig.

Woonstel in Hartenbos
Willie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Ons het baie lekker gebly en sal die woonstel beslis aanbeveel.

Dit is sentraal en naby alles en ons kon stap.

Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Fantasties!

Dit was by verre een van die netjiesste woonstelle waarin ons gebly het. Vars handdoeke, sjokolade op die bed. Van koffie tot beskuit was voorsien.

Pieter L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Uitstekend. Alle verwagtinge oortref.

Ons was huiwerig aangesien daar nie 'n naam op die bespreking was nie. Maar ons verwagtinge is by verre oortref. Pragtige woonstel, uitstekend geleë en baie vriendelike diens ontvang.

John P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Sentraal geleë, stapafstand van als.

Groot, ruim area. Lekker ingeboude braai, parkering na aan woonstel.

Roelien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Skoon, veilige verblyf, stapafstand van strand en restaurante.

Die kuierplek, Hennies is regoor die slaapkamervensters so ons het tot middernag die musiek en gekuier gehoor. Gelukkig was ons moeg gestap/geswem en het maklik geslaap.

Thinus N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Netjies en gerieflik.

Ruim en gerieflik. Netjies en skoon. Beperkte uitsig - nie see-uitsig nie. Stil en mooi omgewing. Hoor en sien Dias Express wat verbykom.

Sarel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel D

Lekker gebly, het nog 'n ekstra nag gebly. Naby alles.

Sal weer van die woonstel gebruik maak indien ons weer in die omgewing is. Daar was 'n paar dinge wat bietjie aandag nodig het, maar het dit deur gegee na die eienaar. Goeie waarde vir geld.

Theo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Great ligging. Minute se stap van alles af.

Woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kinders kon orals loop tot laat in die aand.

Roux B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux B

Heerlik gekuier.

Lekker rustig en naby aan alle fasiliteite. Die woonstel is ruim en skoon en die 2 badkamers is 'n lekker luukse. Sal beslis weer gaan. Oorweeg dalk bedlampies in die hoofslaapkamer en 'n spieël in die en-suite badkamer. Andersins was alles baie lekker, dankie Mariska en Marietha.

Estelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Baie lekker.

Tyd te gou verby. Baie lekker gewees.

Jolynn E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynn E

Just perfect.

DStv is all in my opinion.

Daniel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Uitstekend.

Netjiese, skoon woonstel, loopafstand na die waterpark in Hartenbos.

Charlene V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Absolutely wonderful, totally different than what we expected in a good way.

Very spacious, clean and had everything you needed and more.

Christiaan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Ontvangs was goed en het ons baie lekker gebly.

Sentraal geleë. Voledig toegerus. Gerieflik. Perfek vir 'n gesin van 4 tot 6. Het baie lekker gekuier.

Chandre L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre L

Baie ruim, skoon, netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het.

Die woonstel is lekker ruim, baie netjies en skoon. Dit het als wat mens nodig het. Kombuis is ten volle toegerus. 'n Bonus is dat daar skoonmaakmiddels asook koffie, tee, melk en beskuit was met 'n welkom bederfie vir elk. Baie dankie Marietha en Mariska - ons het lekker gebly.

Jolynn E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynn E

The place was perfect.

We really enjoyed it a lot, and will definitely make use of the place in the future.

Jeanre B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanre B

Baie netjies en met al die nodige geriewe!

Ons het heerlik gebly. Netjies en ruim woonstel met alles wat ons nodig gehad het.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Oranjelaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6e4d2f70c8510b79b3f03ef311a7b212a75a29aa5cbcd40f7236915dd30a51c7ee7b05f57904bd4e6201f07d03226a326f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Off Oranje Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.128718862217 22.112035704399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang