Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Garden Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Worcester Garden Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rozanne T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T

Perfek vir vinnige wegbreek.

Eenheid is baie goed ingerig en was werklik meer as voldoende vir ons behoeftes. Hoogs aanbeveel.

Nolene L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Worcester se klein juweel.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die gasverwarmer was 'n heerlike bonus om die yskoue wintersaand te temper. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker weer die verblyf besoek.

Carina H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H

Beste, stilste, mooiste area vir welverdiende rus.

Uitstekende verblyf. Het selfsorg gesoek omdat ons 'n paar dae moes vertoef vir familie in die hospitaal. Plek is fantasties ingerig met 'n mooi "homey-feeling". Lieflike leeshoekie, agterbraai-area is lieflik ingerig met gemaklike sitplekke. Binnebraai is 'n pluspunt vir die wintermaande.

Worcester Garden Cottage se terugvoer

Baie baie dankie Carina. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Worcester Garden Cottage
Naomi L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

We would definitely go back - it was awesome.

The hosts were very friendly. The accommodation and decor are lovely.

Tertius C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Wish I could've stayed longer.

Excellent, peace and quiet.

Denvor V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor V

We had a great time.

My stay was great. We had a very good time and will definitely go again.

Cemeon K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cemeon K

You stay made us feel rested.

Owners are friendly and the house is cozy.

Judith B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B

Heerlik ruim met al die geriewe vir lekker kuier en ontspan.

Ek het heerlik gebly, dankie.

Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Julle kan enige tyd by Worcester Garden Cottage bespreek vir 'n oornag. Dis baie netjies.

Vriendelik, behulpsaam en baie mooi.

Bridget K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bridget K

Great, peaceful and very nice.

Very nice. Will definitely go again. Only need a swimming pool.

Sheila K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila K

Baie vriendelike ontvangs, behulpsame paartjie.

Vriendelike en effektiewe kommunikasie vanaf beide gasvrou en gasheer. Wooneenheid was netjies by aankoms. Alles wat benodig was, was daar.

Rona J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona J

Juweel van 'n plek.

Hierdie gastehuis is 'n absolute juweel versteek in Worscester. Baie aandag is gegee aan detail. Daar is alles wat mens nodig het. Baie skoon en netjies. Vriendelike mense. Ek sal verseker weer daar gaan bly!

Abigail J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail J

Great. Just needs a TV.

See stars.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang