Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Meahandrei G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Our stay was great. The host is very nice and kind. The place is so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Top verblyf en vriendelike mense. Dit was die beste plekkie waar ons gebly het gedurende ons hele toer. Ek beveel hierdie pragtige plekkie aan vir almal wat in 'n 5 ster cottage wil bly. Alles was daar en meer. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madele
Worcester Garden Cottage
Baie dankie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Leonie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, sal weer teruggaan. Die cottage was baie skoon en netjies. Die attention to detail van die eienaars is fenomenaal. Die shampoo en seep dispenser in die stort. Die 5 liter water. Die Nescafé Gold koffie. Die liter melk in die yskas. Al daardie klein gebare maak so groot verskil! Dan die pragtige privaat braai area agter die cottage is wonderlik. Ek sal enige dag weer daar gaan bly en definitief familie en vriende aanraai om te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madele
Worcester Garden Cottage
Baie dankie, Leonie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Rozanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfek vir vinnige wegbreek. Eenheid is baie goed ingerig en was werklik meer as voldoende vir ons behoeftes. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Worcester se klein juweel. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die gasverwarmer was 'n heerlike bonus om die yskoue wintersaand te temper. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker weer die verblyf besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste, stilste, mooiste area vir welverdiende rus. Uitstekende verblyf. Het selfsorg gesoek omdat ons 'n paar dae moes vertoef vir familie in die hospitaal. Plek is fantasties ingerig met 'n mooi "homey-feeling". Lieflike leeshoekie, agterbraai-area is lieflik ingerig met gemaklike sitplekke. Binnebraai is 'n pluspunt vir die wintermaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madele
Worcester Garden Cottage
Baie baie dankie Carina. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Naomi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We would definitely go back - it was awesome. The hosts were very friendly. The accommodation and decor are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wish I could've stayed longer. Excellent, peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denvor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We had a great time. My stay was great. We had a very good time and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cemeon K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

You stay made us feel rested. Owners are friendly and the house is cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang