Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rozanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfek vir vinnige wegbreek. Eenheid is baie goed ingerig en was werklik meer as voldoende vir ons behoeftes. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Worcester se klein juweel. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die gasverwarmer was 'n heerlike bonus om die yskoue wintersaand te temper. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker weer die verblyf besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste, stilste, mooiste area vir welverdiende rus. Uitstekende verblyf. Het selfsorg gesoek omdat ons 'n paar dae moes vertoef vir familie in die hospitaal. Plek is fantasties ingerig met 'n mooi "homey-feeling". Lieflike leeshoekie, agterbraai-area is lieflik ingerig met gemaklike sitplekke. Binnebraai is 'n pluspunt vir die wintermaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madele
Worcester Garden Cottage
Baie baie dankie Carina. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Naomi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We would definitely go back - it was awesome. The hosts were very friendly. The accommodation and decor are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wish I could've stayed longer. Excellent, peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denvor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We had a great time. My stay was great. We had a very good time and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cemeon K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

You stay made us feel rested. Owners are friendly and the house is cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Heerlik ruim met al die geriewe vir lekker kuier en ontspan. Ek het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Julle kan enige tyd by Worcester Garden Cottage bespreek vir 'n oornag. Dis baie netjies. Vriendelik, behulpsaam en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Great, peaceful and very nice. Very nice. Will definitely go again. Only need a swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang