Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Garden Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Worcester Garden Cottage is in die hartjie van die Boland geleë en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n goed versorgde tuin. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié smaakvol ontwerpte kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Twee ekstra gaste kan op die dagbed in die oopplan-leefarea slaap. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaats gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ingeboude braai en 'n eetarea wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n leeshoekie. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n eetarea wat geskik is vir 4 gaste. Gaste het ook toegang tot 'n privaat binnehof wat perfek is vir 'n ontspannende piekniek of vars lug. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rozanne T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir vinnige wegbreek. Eenheid is baie goed ingerig en was werklik meer as voldoende vir ons behoeftes. Hoogs aanbeveel.
Aug 2024
Nolene L
Gesin met tieners
5.0
Worcester se klein juweel. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die gasverwarmer was 'n heerlike bonus om die yskoue wintersaand te te...
Sien meer
Jul 2024
Carina H
Saam met lewensmaat
5.0
Beste, stilste, mooiste area vir welverdiende rus. Uitstekende verblyf. Het selfsorg gesoek omdat ons 'n paar dae moes vertoef vir familie in die hosp...
Sien meer
Jun 2024
Naomi L
Gesin met tieners
5.0
We would definitely go back - it was awesome. The hosts were very friendly. The accommodation and decor are lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Tertius C
Saam met lewensmaat
5.0
Wish I could've stayed longer. Excellent, peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Worcester Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugo Naude-laan 14, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang