Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Selfsorg Kothuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie goeie ligging in Worcester, stil, ruim en goeie fasiliteite vir sakereisiger. Die ligging is uitstekend vir besoekers aan Worcester, naby die Karooi-tuin geleë in 'n stil area, en nogtans enkele km van die sakekern af. Baie goeie sekuriteit, WiFi, werkstafel met muurproppe naby, goeie kombuisgeriewe, buite braai en kuierarea, groot kamer, goeie dubbelbed en badkamer. Baie hulpvaardige en vriendelike mense, 'n uitstekende keuse! Ek sal graag weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie, Hendrik, dis vir ons lekker as ons gaste lekker gebly het.

Tony P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pleasant and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, skoon en stil. Presies soos op die foto's. Dit was 'n aangename ondervinding en sal dit definitief aanbeveel vir enkelreisiger en twee mense of 'n paartjie met een kind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier. Verblyf was baie lekker. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en baie veilig. Die hartlike ontvangs deur Sanet het ons en ons 4-voet Yorkie sommer dadelik tuis laat voel. Die verblyf was baie gerieflik, netjies en die tuiste is toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie Martie, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

Reghard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastiese plek en mense. Dit was besonders lekker en dit is van nou af my go-to place in Worcester. Baie dankie vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie, ons sien uit dat julle weer kom kuier.

Bradley S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gerieflik, vriendelik. Een aand se verblyf was wonderlik, geriewe vir vuurmaak sal hoogs waardeer word met volgende oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gasvry ontvang. Pragtig skoon en netjies. Heeltemal privaat. Ons het heerlik gebly. Plekkie is goed ingerig en baie netjies. Ek sou net voorstel dat daar 'n klein drommetjie in die badkamer geplaas word vir gesig skoonmaak wattelapies en 'n ekstra kussing op die enkelbed vir 3 volwasse gaste, maar plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.

Jer N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Huislike atmosfeer en waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful, relaxed. Pragtige plek, goed ingerig. Sal definitely aanbeveel. 'n Baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie, Caitlin, dit was lekker om julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37cfaff71014aba3d97daa2d9487dd20da63bb5214b64af6ee4e03c638de57d2ae729c848bc510be413400cc9d6fbd99ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 25 Otto du Plessis Street Panorama 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6187469 19.4553093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang