Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Selfsorg Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Reghard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastiese plek en mense. Dit was besonders lekker en dit is van nou af my go-to place in Worcester. Baie dankie vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie, ons sien uit dat julle weer kom kuier.

Bradley S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gerieflik, vriendelik. Een aand se verblyf was wonderlik, geriewe vir vuurmaak sal hoogs waardeer word met volgende oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gasvry ontvang. Pragtig skoon en netjies. Heeltemal privaat. Ons het heerlik gebly. Plekkie is goed ingerig en baie netjies. Ek sou net voorstel dat daar 'n klein drommetjie in die badkamer geplaas word vir gesig skoonmaak wattelapies en 'n ekstra kussing op die enkelbed vir 3 volwasse gaste, maar plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.

Jer N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Huislike atmosfeer en waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful, relaxed. Pragtige plek, goed ingerig. Sal definitely aanbeveel. 'n Baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie, Caitlin, dit was lekker om julle te ontvang.

Arthur P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die kuier was wonderlik. Goeie waarde vir jou geld. Die verblyf was lekker. Ons het elke oomblik geniet. Sal enige tyd weer by die akkommodasie kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dustin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Voel soos jou huis weg van jou huis. Netjies en veilig! Ons het baie lekker gebly, plek is 100% netjies, eienaar/s het ons baie goed ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Ons sal beslis weer by hierdie plek gaan inboek en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Worcester Selfsorg Kothuis
Baie dankie, Arthur. Julle was wonderlike gaste. Kom kuier gerus weer. Groete, Sanet.

Ina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie vriendelike gasvrou wat ons ontvang. Sal regtig weer hier kom bly en sal dit aanbeveel. Skoon, netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Veilige area, lekker vir 'n gesin of groep vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mzi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Great experience with freedom and care. Nice quiet area and warm inside, have your privacy and oh the bed is so comfortable ️️️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37cfaff71014aba3d97daa2d9487dd20da63bb5214b64af6ee4e03c638de57d2ae729c848bc510be413400cc9d6fbd99ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 25 Otto du Plessis Street Panorama 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6187469 19.4553093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang