Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester Selfsorg Kothuis

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Worcester Selfsorg Kothuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige plattelandse dorp, Worcester, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea in die kombuis is geskik vir 4 gaste en daar is gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die area sluit wynproe, verskeie restaurante en bergfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Reghard H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek en mense. Dit was besonders lekker en dit is van nou af my go-to place in Worcester. Baie dankie vir als.
Sep 2024
Bradley S
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, vriendelik. Een aand se verblyf was wonderlik, geriewe vir vuurmaak sal hoogs waardeer word met volgende oorslaap.
Aug 2024
Alta V
Saam met vriende
5.0
Gasvry ontvang. Pragtig skoon en netjies. Heeltemal privaat. Ons het heerlik gebly. Plekkie is goed ingerig en baie netjies. Ek sou net voorstel dat d...
Sien meer
Aug 2024
Jer N
Gesin met tieners
5.0
Huislike atmosfeer en waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.
Jul 2024
Caitlin J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, relaxed. Pragtige plek, goed ingerig. Sal definitely aanbeveel. 'n Baie goeie gasvrou.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Worcester Selfsorg Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37cfaff71014aba3d97daa2d9487dd20da63bb5214b64af6ee4e03c638de57d2ae729c848bc510be413400cc9d6fbd99ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 25 Otto du Plessis Street Panorama 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6187469 19.4553093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang