Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almondstraat 19, Altona, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 647 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Worcester die Karoo Gastekamer - Ficus Rest bied gerieflike oornagverblyf naby die Worcesterberge. Hierdie eiendom het omskakelaars en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié eenheid het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelbed en die ander 'n koningingrootte-bed het. Die koningingrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer vir gaste sluit 'n TV met DStv in en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ligte vir beurtkrag.

Buite die eenheid is daar 'n sonnige binnehof met 'n lieflike tuin. Die ligging van hierdie eenheid is 2 km vanaf Mountain Mill-winkelsentrum en Golden Valley Casino. Worcester bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en kelders, museums, besienswaardighede en doendinge soos voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wild Almondstraat 19, Altona, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 647
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 647
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almondstraat 19, Altona, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44bd87fb85d1f4cc842f3311525d6d525a142961d3a59456cc6c417b745805ee1bcc8089f67e7623e24fc0706539cba1da98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 647 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 19 Wild Almond Street Altona 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6256005 19.4206827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang