The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Loraine S - Aug 2024
Algehele gradering
Manie en Wilma is wonderlike gashere, word hoog aanbeveel.
Stephan C - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dit was vir ons 'n rolbal naweek, so rus na die tyd.
Alida V - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie Alida, jammer vir die laat reaksie. Dit is lekker om julle te ontvang en hoop om julle weer binnekort te sien.
Mervin S - Jun 2024
Algehele gradering
Ek sal weer hier bly. Wilma is baie gasvry en ons het ons verblyf geniet.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie vir die resensie Mervin. Dankie ook vir die verblyf en hoop om julle binnekort weer te sien. Warm groete, Wilma
Danel L - Apr 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag plek oppad Kaap toe!
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie Danel, vir die resensie.
Dit was lekker om julle te huisves en julle is enige tyd baie welkom.
Wilma
Malie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het onmiddelik met my aankoms welkom gevoel.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie vir die resensie, Malie.
Dit was net 'n plesier om jou te huisves en sal jou enige tyd aanbeveel as 'n 5-ster gas.
Milmarie L - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie, Milmarie, vir die oorbly en gradering.
Ek is jammer oor die krag ongemak wat nie behoort te wees nie, aangesien die eenheid gekoppel is aan 'n kragondersteuningseenheid en ek is nie bewus van 'n sekerheidsskakelaar wat uitgeskop het nie.
Hoop om jou weer binnekort te sien.
Vriendelike groete,
Wilma
Ian R - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Beste Ian,
Dankie vir die terugvoer oor jou verblyf by Worcester the Karoo Guestrooms.
Ons poog altyd om ons gaste die beste ervaring te gee en wat my ietwat bekomer is die 3 uit 5 gradering vir al vyf fasette hiervan.
Miskien mis ek iets, alhoewel jy ervaar het dat die eenheid "baie skoon en netjies" was, word 'n 3 uit 5 gradering gegee.
Ons respekteer jou persoonlike ervaring maar sal graag van jou hoor waarop ons kan verbeter m.b.t. waarde vir geld, diens, netheid, ligging en veiligheid.
Groete,
Wilma
Misha M - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Thank you, Misha, for the review and hope to see you again soon.
Kind regards,
Wilma
Jan D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en kalm.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie Jan vir die oorbly en resensie - hoop om julle weer binnekort te sien.
Beste groete
Dawie en Wilma
Erin J - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Ronald B - Jul 2023
Algehele gradering
Die moeite werd.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie julle
Hoop om weer binne kort weer ontvang. Julle is 5 ster gaste.
Warm groete
Wilma
Ciska M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, bekostigbaar en goed gelëe.
Santie K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Glenda S - Apr 2023
Algehele gradering
Accommodation was fantastic, friendly hosts and absolutely money well worth spent.
Corrie Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was uitsonderlik.
Alta K - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek, veilig, rustig, skoon en vreedsaam.
Elizabé V - Jul 2023
Algehele gradering
Aangename, innemende gasvrou, op 'n ysige, papnat wintersaand.
Alwyn En Trudie S - Jan 2023
Algehele gradering
Was heerlik en baie netjies en skoon.
The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer
Dankie Alwyn en Trudie vir julle oorbly, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek sou net graag die veiligheids kwessie aanraak en noem dat 1) die eiendom is geleë in 'n Cul-de-Sac straat wat deur 'n veiligheids kamera gemonitor word terwyl die eiendom self ook deur geëlektrifiseerde omheining beveilig word. Hopelik sien ons julle weer binnekort en onthou daar is veilige parkering op navraag beskikbaar.
Beste groete
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom
Izak V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en baie gasvry.
Megan P - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig en skoon. Vriendelik.
Bart D - Nov 2022
Algehele gradering
A great place to stay for overnight.
Carol B - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Esther S - Okt 2022
Algehele gradering
Die moeite werd!
Lesley H - Mrt 2022
Algehele gradering
Super overnight stay.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Die netjiese kamer bied alles wat jy nodig het.
Anelda A - Jan 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Loretta S - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Riana V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir oornag, selfs vrugte en eetgoed verskaf.
Gretel V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars. Heerlike sagte bed en kussings.
Fg K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, netjiese verblyf en loop die ekstra myl.
Claude C - Nov 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant one night stay. Would recommend it to anyone.
Elna B - Okt 2020
Algehele gradering
Groot bederf en hope gasvryheid.
Retha K - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang