Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Guestroom - Lemon Tree

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Loraine S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Manie en Wilma is wonderlike gashere, word hoog aanbeveel.

Weelderig en gerieflik. Lemon Tree eenheid is besonders mooi omdat die eienaars soveel moeite gedoen het met die dekor. Alles wat mens moontlik mag nodig hê, is beskikbaar. Vrugte, ontbytpap, beskuit en yoghurt is 'n bonus. Die privaat tuintjie is 'n lushof met natuurlik 'n suurlemoenboom met die grootste mooiste suurlemoene.

Stephan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Ons het baie lekker gebly. Dit was vir ons 'n rolbal naweek, so rus na die tyd.

Heerlik gebly, kamer is fantasties en area baie veilig. Wilma is baie vriendelik en regtig hulpvaardig.

Alida V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Fantasties.

Heerlik. Veilig en baie netjies.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie Alida, jammer vir die laat reaksie. Dit is lekker om julle te ontvang en hoop om julle weer binnekort te sien.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Mervin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin S

Ek sal weer hier bly. Wilma is baie gasvry en ons het ons verblyf geniet.

Ja, baie lekker stil en veilig om hier te bly.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie vir die resensie Mervin. Dankie ook vir die verblyf en hoop om julle binnekort weer te sien. Warm groete, Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Danel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L

Perfekte oornag plek oppad Kaap toe!

Ongelooflik lekker skoon en netjies. Baie veilige area ook!

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie Danel, vir die resensie.

Dit was lekker om julle te huisves en julle is enige tyd baie welkom.

Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Malie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie V

Ek het onmiddelik met my aankoms welkom gevoel.

Absoluut. Ek kon nie vra vir 'n beter blyplek nie. Gerieflik, netjies, 'n pragtige, stil omgewing en veilig.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie vir die resensie, Malie.

Dit was net 'n plesier om jou te huisves en sal jou enige tyd aanbeveel as 'n 5-ster gas.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Milmarie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milmarie L

Lekker gemaklik.

Loadshedding maak dit net moeilik as daar nie krag is.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie, Milmarie, vir die oorbly en gradering.

Ek is jammer oor die krag ongemak wat nie behoort te wees nie, aangesien die eenheid gekoppel is aan 'n kragondersteuningseenheid en ek is nie bewus van 'n sekerheidsskakelaar wat uitgeskop het nie.

Hoop om jou weer binnekort te sien.

Vriendelike groete,

Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Ian R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ian R

Gemaklik.

Baie skoon en netjies. Het alles wat nodig is.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Beste Ian,

Dankie vir die terugvoer oor jou verblyf by Worcester the Karoo Guestrooms.

Ons poog altyd om ons gaste die beste ervaring te gee en wat my ietwat bekomer is die 3 uit 5 gradering vir al vyf fasette hiervan.

Miskien mis ek iets, alhoewel jy ervaar het dat die eenheid "baie skoon en netjies" was, word 'n 3 uit 5 gradering gegee.

Ons respekteer jou persoonlike ervaring maar sal graag van jou hoor waarop ons kan verbeter m.b.t. waarde vir geld, diens, netheid, ligging en veiligheid.

Groete,

Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Misha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha M

Value for money.

Depending on your end destination, it's a quick stop over to rest. It's a beautiful property, beautiful lush garden and quite a nice outdoor relaxing area. Love it there will go back.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Thank you, Misha, for the review and hope to see you again soon.

Kind regards,

Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Jan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustig en kalm.

Skoon, netjies en vriendelik.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Baie dankie Jan vir die oorbly en resensie - hoop om julle weer binnekort te sien.

Beste groete

Dawie en Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Erin J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin J

Rustig en baie lekker.

Baie aangename ontvangs gehad. Rustig en stil.

Ronald B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald B

Die moeite werd.

Beveel dit aan en sal definitief weer daar bespreek.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie julle

Hoop om weer binne kort weer ontvang. Julle is 5 ster gaste.

Warm groete
Wilma

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Ciska M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska M

Heerlik, bekostigbaar en goed gelëe.

Baie netjies en veilig.

Santie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Baie lekker geslaap.

Hulle doen baie moeite, daar is vrugte, melk, ens.

Glenda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda S

Accommodation was fantastic, friendly hosts and absolutely money well worth spent.

The accommodation was great and spacious, all facilities were 5 stars, and friendly and helpful hosts. Will definitely return in the near future.

Corrie Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie Z

Dit was uitsonderlik.

Die kamer is baie goed toegerus. Beddens ook baie goed. Alles was netjies en smaakvol.

Alta K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Perfek, veilig, rustig, skoon en vreedsaam.

Ek kom verseker terug. Gasvryheid gekombineer met netheid en pragtige natuur. Wat meer kan mens vra.

Elizabé V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabé V

Aangename, innemende gasvrou, op 'n ysige, papnat wintersaand.

Sou graag langer wou bly. Baie dankie vir 'n lekke bly.

Alwyn En Trudie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn En Trudie S

Was heerlik en baie netjies en skoon.

Puik diens! Vriendelike gasvrou.

The Karoo Guestroom - Lemon Tree se terugvoer

Dankie Alwyn en Trudie vir julle oorbly, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek sou net graag die veiligheids kwessie aanraak en noem dat 1) die eiendom is geleë in 'n Cul-de-Sac straat wat deur 'n veiligheids kamera gemonitor word terwyl die eiendom self ook deur geëlektrifiseerde omheining beveilig word. Hopelik sien ons julle weer binnekort en onthou daar is veilige parkering op navraag beskikbaar.

Beste groete
Wilma
Worcester the Karoo Guestroom

The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Izak V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Netjies en baie gasvry.

Besondere aangename mense, kamer was baie netjies en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorslaap. Ek het net goeie dinge om te sê van die gastehuis, selfs die ligging is perfek.

Megan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan P

Pragtig en skoon. Vriendelik.

Baie mooi skoon kamer! Friendly hosts.

Bart D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D

A great place to stay for overnight.

A very nice and very friendly place to stay. If you look for overnight accommodation, this is the place. Set in a new housing estate, it is very good.

Carol B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Pleasant.

Friendly host, very clean.

Esther S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Die moeite werd!

Wat 'n pragtige plek, met die mooiste tuin. Die kamer is smaakvol en modern versier. Van haardroër tot strykyster, dis daar. Alles was silwerskoon, goeie Wi-Fi en 'n puik gasvrou wat deurentyd seker maak of ek alles het wat ek benodig. My verblyf by Karoo Guestroom was heerlik.

Lesley H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H

Super overnight stay.

Beautiful view, neat, clean, most comfortable, excellent value for money. Had everything we needed and more. Private with most accommodating host.

Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Die netjiese kamer bied alles wat jy nodig het.

Die netjiese kamer bied gerieflike oornag verblyf vir toeriste of sakereisiger.

Anelda A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda A

Sien sterre.

Rustige atmosfeer en baie goed toegerus! Sal beslis aanbeveel.

Loretta S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta S

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Kamer netjies en met goeie smaak versier. Rustige stil area. net wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Ons maak enige tyd weer so. Word sonder huiwering aanbeveel.

Riana V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir oornag, selfs vrugte en eetgoed verskaf.

Baie vriendelik en 'n ware gasvrou. Die verblyf kan sterk aanbeveel word.

Gretel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel V

Baie gasvrye eienaars. Heerlike sagte bed en kussings.

Die geriewe is skoon en netjies en voldoen aan alle vereistes. Baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelike diens.

Fg K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fg K

Baie vriendelike personeel, netjiese verblyf en loop die ekstra myl.

Ons het laat die aand by die verblyf opgedaag en was steeds met baie vriendelikheid onthaal, die akkommodasie bied soveel meer as verwag. Daar was nie 'n oomblik wat ons gejaag gevoel het nie en ons kon ordentlik uitrus na 'n harde dag se ry. Die gastekamer was goed uitgelê en het gesorg vir baie gemak. Sal definitief aanbeveel.

Claude C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claude C

It was a very pleasant one night stay. Would recommend it to anyone.

The place is very neat and the hosts are great.

Elna B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Groot bederf en hope gasvryheid.

Vertrek is baie netjies en met alles toegerus wat 'n kuiergas nodig het of dalk nodig kan kry!

Retha K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K

Rustig en netjies.

Dis 'n stil gebied waar jy jou privaatheid kan geniet.

Vanaf R972
R972 R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf R972
R972 R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0e60676fc9bfcf909512cd7f59615b055897e1f524757c12ad3da5775dceb77a8c6bb96f6c3fa798ecff4b5196c8ffa04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R972 nouVanaf R875 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Wild Almond Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6255758 19.4208753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang