Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Guestroom - Lemon Tree

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Loraine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Manie en Wilma is wonderlike gashere, word hoog aanbeveel. Weelderig en gerieflik. Lemon Tree eenheid is besonders mooi omdat die eienaars soveel moeite gedoen het met die dekor. Alles wat mens moontlik mag nodig hê, is beskikbaar. Vrugte, ontbytpap, beskuit en yoghurt is 'n bonus. Die privaat tuintjie is 'n lushof met natuurlik 'n suurlemoenboom met die grootste mooiste suurlemoene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Dit was vir ons 'n rolbal naweek, so rus na die tyd. Heerlik gebly, kamer is fantasties en area baie veilig. Wilma is baie vriendelik en regtig hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag
5.0
Jul 2024

Fantasties. Heerlik. Veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie Alida, jammer vir die laat reaksie. Dit is lekker om julle te ontvang en hoop om julle weer binnekort te sien.

Mervin S
1 nag
5.0
Jun 2024

Ek sal weer hier bly. Wilma is baie gasvry en ons het ons verblyf geniet. Ja, baie lekker stil en veilig om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie vir die resensie Mervin. Dankie ook vir die verblyf en hoop om julle binnekort weer te sien. Warm groete, Wilma

Danel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfekte oornag plek oppad Kaap toe! Ongelooflik lekker skoon en netjies. Baie veilige area ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie Danel, vir die resensie. Dit was lekker om julle te huisves en julle is enige tyd baie welkom. Wilma

Malie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ek het onmiddelik met my aankoms welkom gevoel. Absoluut. Ek kon nie vra vir 'n beter blyplek nie. Gerieflik, netjies, 'n pragtige, stil omgewing en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie vir die resensie, Malie. Dit was net 'n plesier om jou te huisves en sal jou enige tyd aanbeveel as 'n 5-ster gas.

Milmarie L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker gemaklik. Loadshedding maak dit net moeilik as daar nie krag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Dankie, Milmarie, vir die oorbly en gradering. Ek is jammer oor die krag ongemak wat nie behoort te wees nie, aangesien die eenheid gekoppel is aan 'n kragondersteuningseenheid en ek is nie bewus van 'n sekerheidsskakelaar wat uitgeskop het nie. Hoop om jou weer binnekort te sien. Vriendelike groete, Wilma

Ian R
1 nag
3.0
Mei 2024

Gemaklik. Baie skoon en netjies. Het alles wat nodig is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Beste Ian, Dankie vir die terugvoer oor jou verblyf by Worcester the Karoo Guestrooms. Ons poog altyd om ons gaste die beste ervaring te gee en wat my ietwat bekomer is die 3 uit 5 gradering vir al vyf fasette hiervan. Miskien mis ek iets, alhoewel jy ervaar het dat die eenheid "baie skoon en netjies" was, word 'n 3 uit 5 gradering gegee. Ons respekteer jou persoonlike ervaring maar sal graag van jou hoor waarop ons kan verbeter m.b.t. waarde vir geld, diens, netheid, ligging en veiligheid. Groete, Wilma

Misha M
1 nag
5.0
Des 2023

Value for money. Depending on your end destination, it's a quick stop over to rest. It's a beautiful property, beautiful lush garden and quite a nice outdoor relaxing area. Love it there will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Thank you, Misha, for the review and hope to see you again soon. Kind regards, Wilma

Jan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Rustig en kalm. Skoon, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
The Karoo Guestroom - Lemon Tree
Baie dankie Jan vir die oorbly en resensie - hoop om julle weer binnekort te sien. Beste groete Dawie en Wilma

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R972
R972 R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf R972
R972 R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0e60676fc9bfcf909512cd7f59615b055897e1f524757c12ad3da5775dceb77a8c6bb96f6c3fa798ecff4b5196c8ffa04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R972 nouVanaf R875 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Wild Almond Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6255758 19.4208753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang