Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Guestroom - Lemon Tree

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Des 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 140 R1 026 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Karoo Guestroom - Lemon Tree is 'n lieflike kamer vir 2 gaste in Worcester met 'n uitsig op die berge.

Hierdie verblyf het omsetters en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die kamer het 'n privaat ingang, 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kamer het 'n TV met DStv, en daar is 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teëmaakgeriewe. 'n Selfsorgontbyt met elemente van 'n kontinentale ontbyt kan in die kamer geniet word.

Daar is voorsiening gemaak vir binne- en buitebeligting gedurende beurtkrag. Die verblyf het 'n elektriese heining. WiFi is ook beskikbaar.

The Karoo Guestroom- Lemon Tree is 2 km van die Mountain Mill-winkelsentrum en Golden Valley Casino af. Worcester het verskeie restaurante, wynlandgoedere en -kelders, museums, besienswaardighede soos Kleinplasie Buitelugmuseum en aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Vir die kort tydperk was dit 'n lekker kuier. Perfekte slaapplek na 'n lang dag se reis.
Nov 2024
Hilda B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plek en goed toegerus. Dankie vir gasvryheid. Heerlik gebly in 'n goed toegeruste en smaakvolle gemeubileerde plekkie. Dankie vir ontbyt en ook v...
Sien meer
Okt 2024
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Very nice, neat and clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Loraine S
Saam met lewensmaat
5.0
Manie en Wilma is wonderlike gashere, word hoog aanbeveel. Weelderig en gerieflik. Lemon Tree eenheid is besonders mooi omdat die eienaars soveel moei...
Sien meer
Aug 2024
Stephan C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Dit was vir ons 'n rolbal naweek, so rus na die tyd. Heerlik gebly, kamer is fantasties en area baie veilig. Wilma is baie ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Guestroom - Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
R 1 140 R 1 026
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 140
R 1 140 R 1 026
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0e60676fc9bfcf909512cd7f59615b055897e1f524757c12ad3da5775dceb77a8c6bb96f6c3fa798ecff4b5196c8ffa04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R1 026 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 19 Wild Almond Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6255758 19.4208753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang