Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Guestroom - Lemon Tree

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Karoo Guestroom - Lemon Tree is 'n lieflike kamer vir 2 mense in Worcester en het lieflike uitsigte oor die berge.

Hierdie eiendom het omskakelaars en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kamer het 'n privaat ingang en is ingerig met 2 ekstra-lengte enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Selfsorgontbyt met elemente van 'n kontinentale ontbyt kan in die kamer voorsien word.

Voorsiening vir binne- en buitebeligting tydens beurtkrag is gemaak en die eiendom word deur 'n geëlektrifiseerde heining beveilig. Wi-Fi is ook beskikbaar.

The Karoo Guestroom- Lemon Tree is 2 km vanaf Mountain Mill Winkelsentrum en Golden Valley Casino geleë. Worcester bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en kelders, museums, besienswaardighede soos die Kleinplasie Opelugmuseum, asook doendinge wat wissel van voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Loraine S
Saam met lewensmaat
5.0
Manie en Wilma is wonderlike gashere, word hoog aanbeveel. Weelderig en gerieflik. Lemon Tree eenheid is besonders mooi omdat die eienaars soveel moei...
Sien meer
Aug 2024
Stephan C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Dit was vir ons 'n rolbal naweek, so rus na die tyd. Heerlik gebly, kamer is fantasties en area baie veilig. Wilma is baie ...
Sien meer
Aug 2024
Alida V
5.0
Fantasties. Heerlik. Veilig en baie netjies.
Jul 2024
Mervin S
5.0
Ek sal weer hier bly. Wilma is baie gasvry en ons het ons verblyf geniet. Ja, baie lekker stil en veilig om hier te bly.
Jun 2024
Danel L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plek oppad Kaap toe! Ongelooflik lekker skoon en netjies. Baie veilige area ook!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Guestroom - Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almond-straat 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0e60676fc9bfcf909512cd7f59615b055897e1f524757c12ad3da5775dceb77a8c6bb96f6c3fa798ecff4b5196c8ffa04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Wild Almond Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6255758 19.4208753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang