Wotu Lodge
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 7, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wotu Lodge is 'n gastehuis wat skoon en gerieflike gastekamers in Bellville bied, net 'n straat vanaf Voortrekkerweg, oorkant die Northlink College en naby al die gewilde nagklubs in die area. Dit is sentraal geleë naby hoofweë, geriewe en winkelsentrums, bied maklike toegang tot die N1, en die Tygervallei-winkelsentrum is net 3,6 km ver. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Wotu Lodge bied verblyf in 'n Extra Large Premium-kamer, 'n Standalone Premium-kamer en 'n gesinskamer. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n slim-TV met Netflix, en in sommiger kamers is daar 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, goed toegeruste selfsorgkombuis, 'n swembad en buitebraaigeriewe.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Krugerstraat 7, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 7, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap