Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woud Blokhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arjen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 72 resensies vir Woud Blokhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fericia G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fericia G

Pragtige verblyf.

Die verblyf was pragtig. Die mooiste kunswerke en meubels. Groot vensters met baie sonlig. 'n Romantiese kaggelvuur. Dit was besonders.

Elsabe L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L

Droom-lekker! Heerlik ontspan in 'n lieflike huis in 'n pragtige omgewing.

Ons het heerlik gebly. Al die reëlings was baie goed getref. Wat 'n lieflike, gerieflike plek. Die boeke en bordspeletjies wat beskikbaar is, is 'n groot bonus. Ons sal beslis weer gaan. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Helgard B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard B

Voldoen aan verwagting en sal definitief weer bespreek in die toekoms.

Het die privaatheid baie geniet. Ligging perfek.

Anja O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja O

Perfekte vinnige wegbreek.

Dit is 'n pragtige huis en was perfek vir ons vinnige wegbreek - ons sal vir seker weer teruggaan.

Hanelize H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelize H

Romantic getaway.

Cozy vibe. Will make you stay inside for days with all the books and board games. Lovely heaters and comfy blankets.

Leah N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah N

Pictures don't lie!

Amazing stay. Loved the modern furniture. It was homely and warmer than I thought it would be.

Denee F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denee F

Romanties. Pragtig. Stylvol.

Dis beautiful. Baie romanties en so stil. Het ons verblyf vreeslik geniet. Net warm water was nie lekker warm nie - 'n lou stort was bietjie rof wanneer dit bietjie koeler is .

Alet P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet P

Picture perfect!

Baie mooi, rustig, privaat en ontspannend. Dit is definitief 'n unieke huis en daar is baie moeite gedoen om mens tuis te laat voel. Boeke, speletjies en legkaarte. Naby aan die dorp, maar tog rustig en stil.

Liezel F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel F

Baie mooi, rustig en gerieflik. Lekker plek om rerig af te skakel en te ontspan.

Pragtige woudhuis, baie stylvolle dekor. Die eienaars het 'n groot verskeidenheid interessante boeke en 'n kas vol bordspeletjies. Goed geleë, privaat maar naby aan die restaurante.

Cc B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cc B

'n Heerlike skuiling in die woud.

Sien sterre.

Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Great.

It was great, the place is excellent.

Magda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Beautiful place.

Absolutely beautiful place, surrounded by trees creating a private space to enjoy the full window views. Cosy interior with everything you will need for your stay.

Mandy M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy M

Wooden cabin on the outskirts of Dullstroom.

Enjoyed our day in a wooden cabin. Well appointed and comfortable. I do have one complaint; the bath towels are more like tea towels!

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Morne C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne C

Iets anders as die gewone verblyf.

Ja, skoon, netjies, gerieflik.

Jean G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean G

It is a warm and charming place with an artistic touch. We enjoyed our stay.

See stars.

Alec V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alec V

Verlowings wegbreek, baie oulike huis, paar klein verbeterings nodig.

Die Woud Blok huis was vir seker 'n baie lekker wegbreekgeleentheid. Dit is 'n baie mooi huis met 'n lekker leefarea met al die natuurlike lig wat binnekom - in die aand is dit bitter koud met al die glas en net die 1 vuur in die kombuis. Daar was wel 'n gasverwarmer asook ander klein verhitters wat baie gehelp het. Miskien is nog 1 kagel aan die ander kant van die huis by die sitkamer 'n opsie. Daar is wel enkele klein dingetjies wat ek dink aandag verg vir die prys wat mens per nag betaal. Die hout of houtskool was nie voldoende met aankoms nie. Ons het gevra of daar hout sal wees en of ons self moet koop, volgens die webwerf sê dit hout word voorsien. Ons het gevra oor dit en daar was 'n emmertjie vol hout vir ons gebring, beslis nie genoeg vir 3 aande se bly nie. Ons wou ook nie elke dag vir hout vra nie. Ons het dus ons eie hout gaan koop om die huis lekker warm te hou. Volgens die webwerf word ook gesê dat daar 'n koffie- en beskuittafel/stasie is vir ons gerief. Die bone grinder was gebreek en daar was amper 3 - 4 stukkies beskuit in die houer. Ons het gelukkig ons eie gepak. Die badkamer is bitter koud, miskien kan daar ook 'n tipe verwarmer ingesit word en die waterdruk was maar laag. Die wasbak in die kombuis se prop was stukkend, dit het bly lek, en dus het die water konstant uitgeloop as mens probeer skoonmaak. Die wasmasjien en tuimeldroër was so weggesteek dat ons nie eens geweet het waar dit is tot op die laaste dag nie. Die komberse in die sitkamer en kamer is al bietjie oud en kort dalk 'n goeie was.

Nicole L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nicole L

It was lovely, very expensive for the accommodation, especially for what you got.

See stars.

Ute E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute E

Prima plek.

Wonderlike verblyf met alles wat mens nodig het om goed te rus, maar die dak het gelek en 'n drein het gestink.

Carla H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H

Best house, relaxing and safe and you can disconnect and revitalise.

The house was absolutely beautiful, it is spacious and clean and so full of light with all the windows. We had everything we needed, and it was a short walk into town. In fact, we walked every day we were there; there was no need for a vehicle once you arrived. We felt safe, relaxed, and isolated, which is great. We went to disconnect from work and everything, and that's exactly what we did. It was amazing.

Sarah S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S

Sal beslis weer bespreek by die Woud Blokhuis.

Die Woud Blokhuis was presies soos dit geadverteer is. Dit is 'n pragtige plek en baie skoon en netjies. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Anash D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anash D

Stunning!

Our stay at Woud Blokhuis far exceeded our expectations. The cabin is so unique, comfortable, and hygienic. This is truly a once-in-a-lifetime experience. The host was also incredibly helpful and accommodating.

Christine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Beautiful log cabin, cosy and peaceful. Great for a weekend stay.

Only suggestion is perhaps to have some outside furniture on the back deck, also maybe Wi-Fi.

Emma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Relaxing and cosy!

The cabin was the perfect weekend getaway with everything provided to allow for a relaxing stay. The cabin does get very cold during load shedding in winter when the heaters aren't on, so using the gas heater and hot water bottles was essential (the fireplace is more of an indoor braai, so doesn't really warm the cabin). Wished we'd had another night!

Shaun B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Relaxing and well situated.

The Poachers Restaurant was an excellent meal. Walking around and getting to know Dullstroom was a blast. Recommend the wine tasting and the shops to browse. Was great.

Rhodean O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhodean O

Fantasties.

Pragtige plek. Lekker ontspannend. Was heerlik gewees.

Romano E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano E

Very good stay photos a fair representation of the place.

My recommendation is it would be nice if there were a small packet of rusks presented instead of the container of rusks that was almost empty as it feels very impersonal for such an intimate space.

Alan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan C

As jy opsoek is na rustigheid en kalmte, is die Woud Blokhuis die regte plek.

Dit is definitief 'n unieke ervaring.

Jason W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason W

An amazing aome, one of a kind in Dullstroom.

The home is warm and inviting and the owners have paid special attention down to the smallest detail. Would not hesitate to recommend this wonderful home.

Arief S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arief S

Very nice house to stay in woods.

If the bicycle can be used, it will be great.

Isabelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabelle D

Wonderful wanderlust.

This location is magical. It gets even better at night with the whole house showcasing nature's beauty. Surrounded by magnificent trees. Definitely a bucket list stay. House of dreams, tranquil and peaceful stay.

Nonie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonie N

Stunning place, host very friendly and professional!

Highly recommended. Will surely visit again for a long weekend. Awesome retreat, with awesome decor!

Annelize H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Luukse, rustige verblyf in die mooiste houthuis.

Ons het in Woud Blokhuis gebly vir ons 25ste huweliksherdenking. Die plek is nog mooier as op die foto's. Pragtig ingerig, en die bome rondom die huis het dit laat voel asof ons in die middel van 'n woud is. Hoogs aanbeveel.

Sonette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S

'n Besonderse woning in 'n baie stil en mooi omgewing.

Die huis het alles wat 'n gas benodig en doendinge om lekker te ontspan. Die ligging is baie goed.

Marisa B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Amazing venue.

Beautiful and well maintained. Worth a visit!

Amanda K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Amazing cabin stay.

I do not have enough words to describe how beautiful and amazing the cabin was. The peace and tranquillity is unmatched.

Adrinette M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M

Die Woud Blokhuis is unieke, stylvolle verblyf waar 'n mens werklik kan ontspan en rus.

Die lieflike groot vensters bring die natuur na binne. Die Woud Blokhuis is goed ingerig met lieflike linne, genoeg komberse en verwarmers vir koue nagte. Die binne-braai was ook baie gerieflik. En daar is 'n groot verskeidenheid boeke en bordspeletjies vir almal.

Christine J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Romanties, rustig en stil.

Ons tyd by Blokhuis was min, maar die huis het 'n nuwe ondervinding aangebied. Die uitleg en ruimte van die oopplanhuis was baie mooi, netjies, met alles wat ons kon benodig. Huis het stilte en privaatheid gebied wat hemels was vir 'n romantiese wegbreek om weg te kom van die stad.

Jacus G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus G

Rus en vrede.

Die akkommodasie is puik. Skoon, gerieflik met al die nodige toebehore om maklik te selfsorg. Daar is ook 'n JoJo tank om Dullstroom se water probleem tot mate te verlig. Ons sal terug wees.

Monique B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Ongelooflik lekker sentraal geleë. Stapafstand van alles af!

Perfekte wegbreek vir 2 dae. Rustige ontvlugting. Ek sou wel graag aanbeveel dat daar 'n TV geïstalleer word. Plek baie goed toegerus en smaakvol! Sal vir seker weer gaan kuier! Baie dankie!

Jacques C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Beautiful en rustige plek.

Dit is 'n plekkie waar mens regtig kan rus. Goed ingerig, gerieflik en ruim.

Samantha D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha D

Short but sweet.

We only stayed one night at Woud Blokhuis but will be back to experience more. Very good location and a restful environment.

Jolandie A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie A

Cozy, homey and excellent place to stay in Dullstroom.

See stars.

Cheriska R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheriska R

Rustig, goed geleë, pragtig.

Ons het die boeke terdeë geniet. Die uitleg is minimalisties en modern met ’n rustigheid wat goed is vir die siel.

Amanda J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Fantasties en die moeite werd!

Sal die Woud Blokhuis aanbeveel! Lekker gebly!

Leandre M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre M

Fantastiese akkommodasie en moderne atmosfeer.

Ek en my gesin het 'n heerlike blyplek gehad in Dullstroom om die verjaarsdagvieringe af te skop. Die Woud Blokhuis het alle toerusting wat ons nodig gehad het byderhand. Daar was baie boeke en bordspeletjies so jy was nooit verveeld gewees nie. Die Woud Blokhuis is modern en jy voel of jy in 'n romantiese film is met die pragtige natuurskoon. Sal aanbeveel en weer in die toekoms besoek.

Liezl N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl N

Heerlike houthuisie tussen die dennebome!

Ons het 'n wonderlike, rustige wegbreek gehad in hierdie pragtige plekkie! Heerlik toegerus en naby die dorp. Dit was net perfek! Sien uit om weer te gaan!

Ane G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane G

Asemrowend mooi, rustig.

Wat 'n lekker wegkruipplekkie in Dullstroom! Sal dit enige tyd aanbeveel! Dis skoon netjies en mens kan net rus! Ek is mal oor die spasie! Ons het dit so baie geniet! Kan nie wag om weer te gaan nie!

Margaux D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaux D

So cosy and peaceful. Beautiful place!

Very central. A real holiday nestled in the woods. And a great break away from city life. Has everything you need.

Stephanie H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Ongelooflik mooi!

Ons het ons kuier baie geniet!

Janette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L

Beautiful, relaxing stay. Highly recommended when you want to get away from the hustle and bustle.

Perfect weekend getaway. Exactly what the pictures showed on the website.

David D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Dit was wonderlik om met die ingeboude braai 'n vuur te hê wat brand en om op die bank te sit, onder warm komberse, besig om sjerrie te drink en te kyk hoe die sterrelig deur die bome skyn.

Baie, baie gesellige plek om te kuier! Die spasie en dekor en al die boeke het ons baie vinnig laat tuis voel. Die vinyl speler was 'n "nice touch" (ons het ook een by die huis) en die musiek het mooi ingepas met die atmosfeer. Ons sal definitief weer terug gaan!

Sone V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sone V

Baie lekker gebly!

Baie ruim, skoon en netjies! Geen TV, presies wat mens nodig het met 'n tydjie weg! In die dorp, maar voel of jy in die bos bly! Baie rustig, jy kon ten volle herlaai.

Neo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neo M

Quiet beautiful stay.

The decor is stunning and I loved exploring the library and all the books we found around the house. What a fantastic stay.

Odette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Odette K

As jy wil wegbreek van die stad se gejaag, is die Woud Blokhuis die perfekte plek. Dit voel glad nie of mens reg binne die dorp is nie.

Die ligging is fantasties. Een ding wat wel so bietjie gepla het was dat die stort nie skoon gelyk het nie. Oor die res is kan 'n mens glad nie meer fout vind nie.

Irene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Sal aanbeveel vir mense met ouer kinders of geen kinders.

Ons seuntjie wat nou ’n jaar en ’n half is het ons baie besig gehou met die trappe, oop dek en mooi dekor. Verder was dit baie lekker. Dullstroom het net baie agteruit gegaan en dit was baie hartseer om te beleef.

Werner J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J

Great.

Baie geniet. Great.

Paul C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C

Great location and unit.

Overall, it was a beautiful and comfortable unit, great location, had everything you need for self catering, relaxing and private.

Karin O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Sielskos in die woud.

Die Woud Blokhuis is 'n pragtige plekkie baie sentraal in Dullstroom, al voel dit asof jy diep weggesteek kuier in 'n dennewoud. Die unieke boustyl dra by tot die belewenis van die ongelooflike mooi omgewing waarin jy jouself sal bevind. Jy ervaar letterlik die bos met al jou sintuie! Dis presies wat jy nodig het as jy bietjie uit die rotteresies wil ontsnap. Onthou net dat die toegang tot die pypsteelerf dalk makliker sal werk met 'n hoër voertuig, en dat die trappies effe steil is by die voordeur. Maar beslis die moeite werd om te besoek!

Lien P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien P

Dis presies soos dit op die foto lyk: Pragtig, stylvol en modern!

Dis 'n pragtige, moderne en elegante huis met al die nodige geriewe! 'n Mens hoef nêrens heen te gaan as jy daar bly nie, want die mooiheid maak dit 'n vakansie op sy eie! Die uitsig uit elke venster is prentjiemooi en goed vir die siel. As jy daarvan hou om in mooi plek te bly as jy op vakansie is, is hierdie die huis!

Nadine R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Wonderlike ervaring by 'n pragtige plekkie in die woud.

By ver een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Die Woud Blokhuis is loopafstand van lekker eetplekke en winkels af. Ons het ons tyd daar vreeslik baie geniet. Ons sal beslis weer in die toekoms by die Woud Blokhuis wil woon.

Roxy B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy B

Brilliant spot with all the amenities needed. A small piece of heaven tucked away in a forest type surrounding.

Thank you so much for having us and sharing your awesome Blokhuis. We loved all the decor, classic Vinyl player and selection of books, games and puzzles. We will be back, as well as most of our friends and family. Facebook loved your place too.

Riaan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Wonderlike huis aan die rand van Dullstroom.

Ons het 'n wonderlike naweek in hierdie stylvolle houthuis gehad. Naby die dorp en troeteldiervriendelik!

Carien H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Rus vir die siel.

Ek, my man, ons 2 maande oue babaseuntjie en ons hond. Die huis is wonderlik, ruim en modern. Net wat ons nodig gehad het. Dis rustig en die dorpie self akkommodeer ook gesinne en troeteldiere. Ons het die woud blokhuis vreeslik geniet en sal vir seker weer terugkeer.

Kyle C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle C

Tranquil forest escape.

What a great long weekend getaway! From the owners accommodating our late arrival, to the beautifully appointed home - everything was perfection. It does get cold at night, so pack an extra layer or two, and if you're bringing your fur-kids - bring an extra blanket to cover the couch if you'd like them to join you on it.

Darius D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius D

Quite and serene getaway.

The cabin is one of the most beautiful styled homes with some of South Africa's most well know artists prints. The cabin is warm and inviting yet classy and beautiful. It is surrounded by trees and in the cabin you are surrounded by books. If you are traveling to Dullstroom or past this is a must.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en rustige wegbreek.

Die houthuis is een van die mooiste wonings met afdrukke van enkele van Suid-Afrika se bekendste skilderye. Die kajuit is warm en verwelkomend, tog stylvol en mooi. Dit word omring deur bome en in die huis word jy omring deur boeke. As jy na Dullstroom reis of verby ry, is dit 'n móét.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustige, ontspannende naweek in styl.

Die Woud Blokhuis het al ons verwagtinge oortref. Die huis is netjies, skoon, smaakvol gemeubeleer en die hoeveelheid aandag tot detail in die huis is 'n weerspieëling van die trots wat die eienaars in die huis het. 'n Ruim huis groot genoeg vir 4 volwassenes sonder om te voel dat dit gekramp is. Die omgewing is pragtig, met die huis in die woud, rustig met 'n glasie wyn en luister hoe die wind deur die bome gesels kan mens nie anders as om net te ontspan nie. Ons sal beslis weer Woud Blokhuis toe gaan.

Johan K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Ons wou nie die Woud Blokhuis verlaat nie.

Baie gesellige plek en ons het baie tuis gevoel. Die term “attention to detail” het in die huis ontstaan dus het ons onsself verwonder aan die huis. Sal beslis weer gaan, so sterkte vir jul om plek te kry.

Reynier O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier O

Het die huis baie geniet, daar is als wat benodig word.

Sal beslis weer daar oornag, dalk net eerder in die somer.

Wilhelm V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm V

Lieflik stil en veilig en baie goed geleë.

Ons het die verblyf by Woud Blokhuis baie geniet en my vrou was heeltyd in epos verbinding met die eienaars. Dit is lieflik stil en rustig by Woud Blokhuis en so naby aan al die besienswaardighede in Dullstroom.

Richard C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard C

Lovely, secluded wooden cabin in a prime location.

Lovely secluded cottage, perfect for weekend getaways. Thoughtfully laid out with wonderful attention to detail. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, afgesonderde houthuisie op 'n uitstekende plek.

Pragtige afgesonderde huisie, ideaal vir 'n naweekwegbreek. Goed uitgelê met wonderlike aandag aan detail. Sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Loreal V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loreal V

Baie mooi en gerieflik dat dit in die dorp is.

Sal lekker wees as die futon-bed met 'n gewone dubbelbed vervang word vir meer gemak en miskien 'n skerm vir meer privaatheid. Ons het net gesukkel om die skakelaar te vind vir die buiteligte. Anders was als perfek. Sal definitief weer bespreek.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat 551/4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149c3de45753d5d2b5c7ce81d6eb886a25cffc326520003016f3f5270a72a1a9aa4ce4c4ce4ad62c89bf72ddcae979b70559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 551/4 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.425847798785 30.100702095518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang