Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woud-O-Rama

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heriot-weg 48, Denvarpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Woud-O-Rama bied bekoorlike selfsorgverblyf in Denvar Park, 'n voorstad van George. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n enkelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio en spog met asemrowende uitsigte oor die lowerryke omgewing. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, wynproe, fietsry, swem en bergfietsroetes binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Woud-O-Rama
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heriot-weg 48, Denvarpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woud-O-Rama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heriot-weg 48, Denvarpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eb1c76cea57c770d1c3844dc7074d1fbf0820c2fb79c384bfab938a5c64cb1e4112c41ea04dafc2dbbef8636f695a933b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 48 Heriot Drive Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.955279444115 22.490101061365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang