Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wyford Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige plaas atmosfeer met 'n kaggel. Cecile is 'n fantastiese gasvrou wat die heerlikste lasagne vir ons voorberei het en uit haar pad gegaan het om dit gerieflik te maak vir ons. Poplar Cottage is 'n heerlike rustige plaashuis en ons gaan definitief terug. Alles was perfek. Ons het die kaggel baie geniet. Baie dankie, Cecile.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Cecile

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oornag stop langs die grootpad. Ons het baie lekker oorgebly by Wyford Farm - dit het behoorlik gevoel of ons ver van alles en almal af was en lekker kon ontspan. Ons het 'n lekker stappie gevat om ons bene te rek na 'n lang dag op die pad voor ons 'n lekker braai uur aangesteek het en lekker kos gemaak het sodat ons met 'n vol maag kan gaan inkruip in die knus bed voor ons die volgende dag behoorlik verfris kon verder reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Cecile

Sandy E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful, beautiful scenery. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige en netjiese oorblyplek! Ons het oorgeslaap oppad KZN toe en dit was heerlik rustig, mooi, netjies en skoon. Baie dankie vir jul moeite met ons 2 kinders op!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie.

Bhagath S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing place with true country vibes. It's an amazing place, but due to the recent snow storm, they don't have electricity and water. However, Cicil was very helpful and cooperative. It is an amazing place, and I will return to stay there to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Thank you, I look forward to hearing from you.

Megan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. Vriendelike diens. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valarie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemskep weg van alle gejaag. Sterre op hul mooiste. Wat 'n lieflike plek, rustigheid van skape wat blêr en skoon lug. Vars kos en heerlike ingelegde groente was 'n bonus. Persoonlike diens en vriendelikheid van die gasvrou was aangenaam. Ons sal definitief meer gereeld daar tyd spandeer. Km van rondstap op die plaas was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou lieflike resensie. Sien uit om julle weer te sien.

Francoise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Convenient for overnight, but even better for staying longer. A new favourite. The room was well appointed, beautifully decorated and very comfortable to stay in. We needed a halfway stop between Durban and Jhb, but would love to come back to Wyford Farm as the destination and spend more time there. The farm is peaceful with expansive views, so there is an immediate sense of being at rest. Truly a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Thank you for your lovely review.

Odette H
1 nag
5.0
Jun 2024

Tranquil. Beautiful. Loved the atmosphere. Exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Thank you, Odette

Melanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese plek om rustig die natuur te geniet saam met jou geliefdes. Wat 'n fenomenale plek. Rustig, netjies en ontsettend mooi. Die ete wat ons vooruit bestel het was fantasties en baie smaaklik. Ons gaan beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Thank you, Melanie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6375714f578a6016f9240840967c0b46b283e031d3229dfba7f2375cca9f4aa145f6f642f5d9f3fe296dec0ca161ae501024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 Wyford Farm Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.410273642363 29.426674049464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang