Wyford Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wyford Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas sowat 9 km vanaf Van Reenen. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, weg van die stad se rumoer.
Ons bied verblyf in 4 kothuise, waarvan 3 troeteldiervriendelik en volledig omhein is. Die eenhede bied slaapplek vir 3 tot 8 gaste en het 1, 2 of 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elkeen het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster en ander toebehore.
Die kothuise het ook elkeen 'n kaggel en 'n privaat braai-area in die tuin. Daar is verder ook 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge, soos perdry en staproetes, op die perseel beskikbaar.
Gaste is ook welkom om 'n fiets saam te bring en die bergfietsroetes in die bergagtige omgewing te verken. Elke nou en dan kan jy selfs gelukkig wees om sneeu te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 169
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wyford Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal