Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wyford Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wyford Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas sowat 9 km vanaf Van Reenen. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, weg van die stad se rumoer.

Ons bied verblyf in 4 kothuise, waarvan 3 troeteldiervriendelik en volledig omhein is. Die eenhede bied slaapplek vir 3 tot 8 gaste en het 1, 2 of 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elkeen het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster en ander toebehore.

Die kothuise het ook elkeen 'n kaggel en 'n privaat braai-area in die tuin. Daar is verder ook 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge, soos perdry en staproetes, op die perseel beskikbaar.

Gaste is ook welkom om 'n fiets saam te bring en die bergfietsroetes in die bergagtige omgewing te verken. Elke nou en dan kan jy selfs gelukkig wees om sneeu te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Valarie C
Saam met lewensmaat
5.0
Asemskep weg van alle gejaag. Sterre op hul mooiste. Wat 'n lieflike plek, rustigheid van skape wat blêr en skoon lug. Vars kos en heerlike ingelegde ...
Sien meer
Aug 2024
Francoise K
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient for overnight, but even better for staying longer. A new favourite. The room was well appointed, beautifully decorated and v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Melanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek om rustig die natuur te geniet saam met jou geliefdes. Wat 'n fenomenale plek. Rustig, netjies en ontsettend mooi. Die ete wat ons vo...
Sien meer
Jun 2024
Odette H
5.0
Tranquil. Beautiful. Loved the atmosphere. Exceeded our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Coleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas atmosfeer. Kaggel met genoeg hout word voorsien om eenheid lekker warm te maak. Gerieflike oorstop oppad see toe. Netjies en goed toeger...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wyford Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6375714f578a6016f9240840967c0b46b283e031d3229dfba7f2375cca9f4aa145f6f642f5d9f3fe296dec0ca161ae501024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 Wyford Farm Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.410273642363 29.426674049464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang