Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wykeham

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 265 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Zanne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Absoluut fantasties! Dankie vir 'n heerlike kuier. Ek en my kinders het dit verskriklik geniet. Die ontbyt wat voorberei is, was 5-ster en die tuisgemaakte konfyt was yummy! Sal definitief weer daar oornag. Veilige parkering met afstandbeheer is 'n absolute pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie, ons waardeer!

Hennie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Goeie kommunikasie. Het net 'n bed gesoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Medal P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Conveniently situated. Accommodation was as expected for the rate charged.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ek was daar vir 'n besoek aan my man in die hospitaal, dus was ek nie die hele dag in die kamer nie. Ek is vriendelik ontvang deur Pieter en hy het my gehelp om my groot motor te parkeer. Ander personeel was net so vriendelik. Ek sou net graag wou hê dat die meubels in kamer 1 bietjie her-rangskik word sodat die ketel nader aan die kragprop is en die TV makliker vanaf die bed gesien kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie, Malie. Ons gaan kyk of ons 'n plan kan maak vir die items wat jy uitgewys het. Lekker dag, Christa

Marion L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely tranquil gem! A fantastic stay! I enjoyed this peaceful and tranquil gem with its beautiful garden and refreshing pool. Very neat and clean, and I enjoyed the privacy. Friendly and lovely owner and her colleague.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Thanks Marion, much appreciated.

Landie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Die gasvrou is baie vriendelik. Die diens is uit die boonste rakke. Skoon. Verby awesome. Rustige plek. Skoon en netjies. Ek sal die plek 10* gee. Ek het my verblyf geniet. Was baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie Landi, ons waardeer jou terugvoering.

Tanya G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sentraal geleë, netjies, skoon. Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie Tanya, net 'n plesier.

Zelna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik, voortreflik 'n moet om te besoek. Die oulikste plekkie en baie goed geleë, veral naby HTS Drosdty, sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie!

Jacobus L
1 nag
5.0
Jan 2024

Alles wat ons nodig gehad het met goeie diens. Baie mooi en alles is netjies en skoon. Baie baie dankie ons waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Baie dankie, ons waardeer.

Vernon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal beslis weer kom. Natuurlik net wat die dokter voorgeskryf het. Dankie C! JZ I ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Wykeham
Thanks Vernon, we appreciate your comments!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZjZmMTc2LTEzNzItNDU2YS1hODFiLWE4ZDczNmFhMDliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 265 5 1 5 168 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64651941464 19.435189962387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang