Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wykeham

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maak Wykeham gastehuis jou huis weg van die huis en die perfekte basis vanwaar jy die bekroonde wynlandgoedere en die skatte van die Kaap kan verken.

Wykeham is elegant en smaakvol versier. Ons bied 7 en suite-dubbelkamers, elke kamer het 'n ander sjarme, styl en atmosfeer. Die wit linne en die gerief sal jou tuis laat voel.

Lees 'n boek of ontspan langs ons knus kaggel in die sitkamer, of ontspan by die plonspoel en luister na die sang van die voëls. Ons bied ook veilige parkeerplek van die straat af vir een mediumgrootte passasiersvoertuig per kamer.

Wykeham sien daarna uit om jou met warm en sorgsame gasvryheid te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 265 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Zanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties! Dankie vir 'n heerlike kuier. Ek en my kinders het dit verskriklik geniet. Die ontbyt wat voorberei is, was 5-ster en die tuisgem...
Sien meer
Aug 2024
Hennie F
Besigheidsreis
5.0
Goeie kommunikasie. Het net 'n bed gesoek!
Jul 2024
Medal P
Besigheidsreis
5.0
Conveniently situated. Accommodation was as expected for the rate charged.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Malie V
5.0
Ek was daar vir 'n besoek aan my man in die hospitaal, dus was ek nie die hele dag in die kamer nie. Ek is vriendelik ontvang deur Pieter en hy het my...
Sien meer
Mei 2024
Marion L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely tranquil gem! A fantastic stay! I enjoyed this peaceful and tranquil gem with its beautiful garden and refreshing pool. Very nea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wykeham het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 168, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZjZmMTc2LTEzNzItNDU2YS1hODFiLWE4ZDczNmFhMDliNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 265 5 1 5 168 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64651941464 19.435189962387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang