Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wylde Rose Cottage and Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heathwylde-weg 35, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wylde Rose Cottage and Suite is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal bied. Die verblyf spog met 'n pragtige tuin.

Dié kothuis het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is in die rustige roostuin en beskik oor een slaapkamer met 'n TV en 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n Victoria en Albert-bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n tuin met braaigeriewe.

Daar is 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n braai-area en 'n uitsig oor die tuin.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Wylde Rose Cottage and Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shellen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Heathwylde-weg 35, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wylde Rose Cottage and Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heathwylde-weg 35, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8c02b0599c5def46a75b4ffef0994df48073fc95d4f88dbb4e31cdda93a0c9f4e18e5f100b1f494c88a45694689b80ea8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 35 Heathwylde Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.593713 30.3494181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang