Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wyndford Holiday Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Debby G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Peaceful, comfortable, very enjoyable stay at Wyndford Holiday Farm. We enjoyed our stay very much. The surroundings and gardens are beautiful. It is so peaceful there. All the staff are so friendly and kind. Nothing is too much for them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Comfortable stay, kind hospitality and focus on guest satisfaction was touching. Thanks to the team for a memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alodi H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Lovely. Thank you for friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantastiese wegbreek vir hele gesin. Baie lekker wegbreek vir die hele gesin. Die personeel is wonderlik. Die ligging asemrowend. Elke ete is heerlik en almal sien uit na teetyd in die oggend en die middag terwyl die berge en pragtige tuine jou omring. Die staproetes was elke dag 'n hoogtepunt vir die hele gesin en die kinders het die krieket, tafeltennis, perdrit, swem en die speletjies in die aande geniet. My aanbeveling sal wees om nie korter as 3 of 4 aande te bly nie. Wyndford is 'n weggesteekte juweel as jy dit nog nie ontdek het nie. Ons gesin kan nie wag om weer te gaan nie. Dis 'n pragtige omgewing met wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2016

Wyndford is a lovely, homely, old-fashioned holiday farm, where one can have a relaxing, enjoyable holiday. Wyndford is a lovely, homely, old-fashioned holiday farm, which we enjoyed very much. It has comfortable rondavels in a very pretty garden, surrounded by the interesting rock formations of the Free State mountains. The food was good, and I was very grateful to the chef, Jennifer, for preparing gluten-free food for me when the main course contained gluten. I would recommend Wyndford as a peaceful and relaxing place to go for a family holiday, or for retired people. There is no cell phone reception, but they do have a land-line and e-mail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wyndford Farm
Holiday

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Vakansieplaas, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe049240cc12f649c8716dad306c03d2d3c5e65444858f7ef9bc55dd03fea304a1398179007f1c86dfceb837d6ba4007471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Wyndford Holiday Farm Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.69356638443 28.232696056365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang