Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

!Xairu Tradu

Tentekamp
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Dung Beetle Pre-pitched Tent
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie ongemeubileerde tent word vooraf opgeslaan en het 2 kamers. Gaste moet asb. hul eie toerusting, eetgerei en kos saambring. Daar is gemeenskaplike badkamers met storte of baddens, kompostoilette en wasbakke. Warm water word met 'n donkiestelsel voorsien. Daar is ook 2 opwasbakke en 'n gemeenskaplike buitekombuis naby. Genoeg vuurmaakhout word voorsien vir die braaiput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Slegs kamp. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Aangesien ons COVID-regulasies nakom, is die tente ver van mekaar af en dus is daar algehele privaatheid en sosiale afstand wat gehandhaaf word.
Troeteldiere is welkom solank hulle beheerbaar en goed gemanierd is en nie ons diere, die omgewing, ander gaste of die boskamp sal stoor of bedreig nie. Eienaars moet asb. optel indien hul troeteldiere mors.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Blue Crane
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Blue Crane is 'n glanskamptent met 2 kamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, kompostoilet en wasbak. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n muskietnet, linne en handdoeke, 'n klein klerekas en 'n leunstoel. Die leefarea het 'n tafel met sitplek vir 4, 'n werkstafel, potte, glase, bekers, borde, eetgerei vir 4 gaste en 'n koelboks. Daar is 'n sonpaneel en battery-aangedrewe ligte in die tent. Op die balkon is daar leunstoele en kampstoele, 'n opwasbak, gasplaat en 'n donkie-stoof. Genoeg hout, braaitoerusting en 'n rooster word voorsien vir die braaiput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Aangesien ons COVID-regulasies nakom, is die tente ver van mekaar af en dus is daar algehele privaatheid en sosiale afstand wat gehandhaaf word.
Troeteldiere is welkom solank hulle beheerbaar en goed gemanierd is en nie ons diere, die omgewing, ander gaste of die boskamp sal stoor of bedreig nie. Eienaars moet asb. optel indien hul troeteldiere mors.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Weaver's Nest Glamp Tent
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Weaver's Nest Glamp Tent is 'n glanskamptent met 2 kamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, kompostoilet en wasbak. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens met muskietnette, linne en handdoeke, 'n klein klerekas en 'n leunstoel. Die leefarea het 'n tafel met sitplek vir 4, 'n werkstafel, potte, glase, bekers, borde, eetgerei vir 4 gaste en 'n koelboks. Daar is 'n sonpaneel en battery-aangedrewe ligte in die tent. Op die balkon is daar leunstoele en kampstoele, 'n opwasbak, gasplaat en 'n donkie-stoof. Genoeg hout, braaigeriewe en 'n rooster word voorsien vir die braaiput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Aangesien ons COVID-regulasies nakom, is die tente ver van mekaar af en dus is daar algehele privaatheid en sosiale afstand wat gehandhaaf word.
Troeteldiere is welkom solank hulle beheerbaar en goed gemanierd is en nie ons diere, die omgewing, ander gaste of die boskamp sal stoor of bedreig nie. Eienaars moet asb. optel indien hul troeteldiere mors.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 513 Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f31e209cb3004a1ac57c9e1488d13fb520d22e1d18cf8797d1ec925569db2dc0058c667f13e8a49b0c4c155b521d87d1d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Farm 513 Rietkuil Suurbraak 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.056411646129 20.687786630844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang