Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xamarin Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 433

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 84 resensies vir Xamarin Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Muller S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller S

Fantasties.

Bekostigbare netjiese akkommodasie in 'n pragtige omgewing.

Marshy M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshy M

Great venue, value for money. Would 100% visit again.

Very relaxing, clean facilities. Host was really good and friendly. Absolute value for money.

Jeremy D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D

Tranquil, tidy, and terrific.

Our stay at Xamarin Guest Farm was an exceptional experience for our group of eight, comprised of three separate families and a 12-year-old child. The serene atmosphere and impeccable cleanliness of the place left us thoroughly impressed. It offered a peaceful and tranquil environment that we absolutely loved. We will be back.

Roger M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger M

Ambience and tranquility abounds.

What an amazing place away from the busy city. Surrounded by beautiful geological rock formations and farms at large, and top-notch restaurants and pubs, etc.

Adriaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Goeie tye.

Baie gemaklike eenheid. Het baie lekker gebly.

Theresa G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G

We will definitely come back again. Love the animals and the peacock house sleeps wonderfully.

Amazing amazing!

Charina S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charina S

Heerlik!

Die uitsig vanaf Xamarin Guest Farm se stoep is die beste! Aan jou linkerhand lê die see en aan jou regterhand die berge en duine. Pragtig!

Madelyn B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn B

Gemaklik.

Alles was netjies en gemaklik met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly dankie.

Paul S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

6 km van die see, see-uitsig, op 'n plaas, soveel voëlspesies = Lekke-wegbreek.

Baie dankie, ons het baie lekker ontspan. Dit is 'n ruim huisie op 'n werkende plaas, maar tog kan die stilte geniet word. Baie dankie aan ons gasvrou, vir al haar hulp, veral om berge op 'n Saterdagmiddag te versit om die TV-sein te laat herstel. Voëlkykers gaan die groot verskeidenheid, tot kwartels, baie geniet. Ook die nabyheid van Bird Island by Lambertsbaai. WiFi of beter selfoonsein sou egter baie handig gewees het om onder andere die blomme-webblaai te kon bestudeer.

Vivienne K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne K

Enjoyed our stay. Will go again.

Enjoyed our stay. It was perfect. Loved our surroundings and how peaceful and quiet it was.

Maryke M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid was oor die algemeen goed toegerus en netjies. Die badkamer kan doen met 'n bietjie ekstra skoonmaak/opknapping; silikoonseëls in die stort is geel en gemuf, en die toiletsitplek is geskaaf.

Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V

Rustig en gemaklik.

Eenheid mooi skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Lekker dat dit buite die dorp is.

Fanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V

Rustig en uit die gewoel van mense en motors.

Dit was heerlik met 'n mooi uitsig.

Charne K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K

Waarde vir geld met 'n wonderlike uitsig. Meer as tevrede met die plekkie soos geadverteer.

Lekker groot en gerieflik. Sal verseker weer daar oorbly as ons kans kry.

Wilma B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Wonderful and pleasant.

Perfect little cottage. Will visit Xamarin again.

Alicia K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K

Baie lekker en ontspanne.

Xamarin Guest Farm is baie rustige plek. Reg vir die wat wil wegbreek van die alledaagse dinge. Beveel dit aan vir eninge iemand wat net wil herlaai.

Amanda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Baie mooi en gerieflik. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Pragtige omgewing en huisie. Ons het dit baie geniet.

Mike H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Baie rustig.

Baie mooi en rustige wynplaas.

Izaan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan N

Lekker gekuier.

Alles is mooi en netjies en net wat ons nodig gehad het.

Margaret J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Lekker plaasatmosfeer.

Springbokhuisie is baie ruim en gerieflik. Dubbelbed bietjie hol en mens bly na binne toe rol.

Adomian K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adomian K

Dit was 'n snoesige winterskuier.

Ons het die poue en skape geniet wat so voor die deur verbyloop en nie eers kamera-sensitief is nie. Was lekker om in die natuur se stilte te wees.

Jolene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Pragtige en rustige plekkie om te ontsnap.

Ek en my gesin het ons naweek hier baie geniet. Dis rustig, akkomodasie was skoon en netjies, buite was dit sonnig en mooi. Ek en my liefie het 'n lekker stappie gevat. Ons wou nog 'n dag langer bly, dis hoe lekker dit was en ver weg van die dorp se gebeure. Dit was nodig en dit was hemels. Ons sal gerus weer 'n draai kom maak. Baie dankie Xamarin.

Marietjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Oornag vir blommetoer saam my ouers.

Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Omgewing is pragtig.

Christine C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Was heerlik om so tussen wingerde te kuier. So rustig en veilig. Het dit baie geniet.

Ons was met alles tevrede. Regtig waarde vir geld.

Jan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Lekker gestap, gebraai en geslaap op die plaas.

Lekker ruim verblyf en mooi uitsig.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Uitstekende vakansiehuis.

Netjies toegerus en goed geleë.

Ewil B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewil B

Pragtige plekkie met die regte ligging. Skoon, netjies, alle geriewe.

Ons het die Peacock huisie gebruik. Wat 'n lekker naweek. Die ontvangsreëlings was vroeg al deurgegee met al die nodige besonderhede vir ons aankoms. Ons was selfs in kennis gestel van die area se loadshedding wat 'n bonus was. Eerste aand se sonsondergang was iets om te beleef, die poue kom tot by jou huisie elke namiddag en oggend, ons het selfs 'n paar skape met hul lammers gehad wat kom groet het. Ons kinders, 7 en 9, kon lekker met hulle stoot/skopfietse op die sementpad ry en die plaas bietjie verken. Lekker op ons stoep gebraai en die sterre gekyk die eerste aand. Die sonsopkoms was net so mooi gewees. Daar is ook 'n brief gewees op die tafel met ons aankoms met al die nodige nommers vir die dorp. Restaurante se besonderhede en noodnommers wat fantasties was. Minette was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Baie baie dankie Minette. Ons sal definitief in die toekoms weer daar kom bly. Ons praat al klaar van 'n vriende-trip te reël. Die verblyf is 5 km buite Lambertsbaai reg oorkant Jackal Creek. Jy sien die mooi landgoed en die see van jou stoep en is veilig. Jackal Creek self het 'n mooi gholfbaan wat ons volgende keer sal gebruik en is loopafstand van verblyf. Ons kon ook hout daar koop in plaas van dorp toe te moet ry.

Hendrik G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Baie lekker gebly.

Huisie was netjies en skoon. Het verblyf geniet en sal beslis weer daar gaan bly.

Ansa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D

Veilige, gerieflike verblyf naby Lambertsbaai.

Gasheer het goed gekommunikeer en ons het heerlik oorgeslaap. Baie dankie.

Raquel D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel D

A very nice cozy place, clean and comfortable.

Our stay was overnight but we enjoy our stay its was clean and fresh. Was excited to be greeted by a peacock hence the cottage is named the peacock. It was so peaceful and quiet. We had easy access in and out. Loved the views. Highly recommended.

Izabella E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabella E

Ontspannend.

Mooi uitsig. Ontspannend. Veilig.

Hennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Rustige plaasatmosfeer tussen die wingerde.

Ons het gehou van die ongekunstelde geriewe en versierings. Plek was netjies en skoo,n en het alles gehad wat ons nodig gekry het. Die besoeke van die poue was 'n bonus. Jy sien die mooiste sonsondergange vanaf die sebra- en perdestal. Lambertsbaai is naby genoeg om iets the koop as jy iets sou kort. Beurtkrag het ons nie gepla nie want ons het kerse gehad.

Barno K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barno K

Ongelooflik rustig en goeie waarde vir geld.

Woning was skoon en netjies en die kinders kon lekker stap tussen die druiwe.

Linette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette S

Rustig.

Was baie lekker rustig. Mooi skoon en netjies.

Estelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle V

Baie spinnekoppe! Vuil borde, bakke!

Ons moes borde, bakke, koppies - alles was om te gebruik! Die vuilheid was duidelik sigbaar. Vet in borde, koffie wat nog onder aan koppies vassit van half was. Baie spinnekoppe! Ons wou nie eers aan die slaap raak nie, so erg was dit! Verwaarloos.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Estelle
Eks baie jammer dat julle ongelukkig was, julle moes my gesê het.
Ek weet van die breekgoed, maar dit is nie vuil nie, dit is gevlek. Ek het reeds nuwe breekware bestel, wag vir dit om afgelewer te word om te vervang.
Dit is mos maar plaas en daardie naweek was dit vreeslik warm, julle vensters was heeltyd oop so die miggies kon inkom. Ek bly self ook op die plaas en die miggies was orals 'n probleem daardie naweek.
Weereens jammer.

Xamarin Guest Farm
Graeme M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Xamarin is 'n baie lekker plek.

Ons het in sebra stal gebly. Heerlike binnebraai. Als wat ons nodig gehad het. My dogter van 3 het met die pou gespeel en brood gevoer. Ons was oorkant die pad by oom Joos se plaas Kookfontein vir 'n lekker wyntoer. Panorama park is ook stapafstand. Was baie lekker.

Mark C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Unique accommodation

Fantastic atmosphere in a scenic setting.

Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Plaasatmosfeer tussen die wingerde.

Ons het lekker geslaap op die plaas en die poue was goeie geselskap. Tydens ons reis het ons twee daar oornag.

Werner G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Waarde vir geld

Ons het heerlik by Xamarin gebly. Die eenheid was netjies, skoon en baie ruim met alles wat mens benodig. Die decor in netjies en huislik. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Dit het ook baie vir ons beteken dat hulle ag slaan op Covid regulasies. Lieflike plaas atmosfeer en die Poue was 'n aangename toegevoede bonus vir die kinders. Die plaas is ook lekker naby aan die dorp, en restaurante geleë. Die toegangsbeheer en veilige parkeerplek is altyd 'n pluspunt vir vakansiegangers.

Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Die gevoel van plaas en rustigheid was fantasties.

Die voordeel van Xamarin is jy is nie vasgevang in die besige Lambertsbaai nie. Dit is die voordeel van twee wêrelde deur op plaas te bly teen beter prys en ook nog see te sien. Die ligging is ook letterlik 7 min se ry van dorp. Die plaas atmosfeer en rustigheid is die wenner.

Jacob C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C

Die gastehuis is baie goed ingerig, smaakvol gemeubileer en skoon.

Ons sal beslis weer hier oorbly in die toekoms.

Janda A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janda A

Rustige en aangename ervaring.

Daar was 'n effense reuk wat moontlik katurine kon wees, verder was die verblyf rêrig aangenaam.

Anton P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Baie beïndruk met wat ons gekry het vir die prys.

Ek was aangenaam verras met wat ons gekry het teen 'n prys van slegs R700. Die ligging op 'n plaas tussen wingerde gee 'n lekker atmosfeer aan die plekkie, en die see op die horison dra by tot 'n algehele bevredigende ervaring.

Matthys Jakobus G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Jakobus G

Alles 5-ster - net veiligheid kan bietjie verbeter.

Die uitsig, rustigheid en opset oor die algemeen is fantasties - enigste beswaar is dat ons nie langer kon bly nie. Hoewel mens nooit onveilig voel nie, is ons Gautengers maar ingestel op maks veiligheid - dalk net 'n veiligheidshek vir voordeur sonder om karakter te benadeel. Baie dankie!

Juanita E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita E

Lui-lekker langnaweek!

Gerieflike ruim vertrekke. Twee badkamers is 'n bonus. Braaigeriewe is ongelukkig onversorgd. Moes self die area skoonmaak.

Elmare V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmare V

Rustige plaasatmosfeer.

Ons was 'n toergroep van 8 wat 2 eenhede gebruik het. Genoeg spasie en die binnebraai het baie lekker gewerk. Ons het seep in die badkamers gemis. Na 'n lang reis moes ons eers tasse uitpak vir seep voordat ons kon hande was.

Petrus M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M

Trounaweek by Bosduifklip.

Ons het primer hierdie verblyf bespreek omdat dit regtig naby aan die Bosduifklip geleë is. Dit was basies met die nodige beskikbaar. Onthou egter om jou eie melk saam te neem, siende dat daar koffie en tee beskikbaar was, maar geen melk. Ook is al die nodige beskikbaar in Lambertsbaai. Die naam van die verblyf, "Peacock House", is inderdaad so met heelwat poue wat rondom die huisie woon. Met gevolg dat hulle ook gereeld hulle besigheid op die stoep en stoep se tafel kom doen het, wat minder aangenaam was.

Fanie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Dit was 'n heerlike deel-van-die-plaas-gevoel.

Alles was huis - alhoewel die sitkamerstel besonder ongemaklik is, het ons dit steeds geniet! 'n Braaitang sal nogal van groot hulp wees (die res van die toerusting perfek), en voorts sal 'n hand-ontsmetter in die badkamer baie gehelp het (daar was geen ontsmettingsmiddel of seep nie); en daar was ook net 'n halwe rol toiletpapier. Die plekkie is pragtig en perfek - dit benodig net 'n direkte hand om soms 'n finale oog te gooi, maar sterk aan te bevele, dit is pragtig.

Maartin V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin V

Good.

Door lock gets stuck - difficult to lock. Only half a roll of toilet paper for 3 people over 2+ days. No shower caddy. Hooks for towels are not enough.

Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Ons het die kuier vreeslik geniet. Die Perde en Zebra stal huisie was perfek vir ons familietjie.

Ons kom graag weer kuier in blomme tyd. Die woning is lekker sentraal geleë.

Joette E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joette E

Baie netjies en goed toegruste eenheid.

Ons het daar oornag tydens blommeseisoen. Die eenheid is ruim en het alles wat jy nodig het. Het n heerlike stort en die beddegoed en bed was van n goeie kwaliteit.

Kobie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S

Heerlike verblyf op Xamarin.

Oulike plek, rustige omgewing en wonderlike uitsig oor die wingerde en see. Baie vriendelike diens. Netjies en veilig. Ons het 'n heerlike verblyf en oorslaap daar gehad.

Ronel S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Weer was maar koud, maar plekkie was cosy.

Sou lekker gewees het as die kaggel binne bruikbaar was. Baie mooi area en sou beslis langer daar kon vertoef. Dit sal goed wees as daar vooraf 'n skedule deurgegee kan word van wanneer waterpompe af is sodat 'n mens nie per ongeluk in die stort staan en daar dan geen water is nie. Verder was als vir ons baie gerieflik en van hoë gehalte. Genoegsame spasie vir 4 volwassenes. Kan dalk ook heater panels teen mure oorweeg (dit is net 'n voorstel).

Cobus A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus A

Goeie skakeling met eienaars. Lekker binnebraai.

Mooi plek en uitsig.

Pieter S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Aangename verblyf met pragtige uitsig. Kamers skoon en netjies.

Die Whatsapp was 'n goeie idee om by die bestemming uit te kom. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Daar is voldoende eetgerei en die yskas is goed benut deur ons. Miskien net een voorstel: 'n groter en harige mat by die voordeur om te keer dat mense sand in trap in die huisie.

Desireé D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desireé D

Lieflike uitsig met gerieflike verblyf.

Die plaasstilte was net wat ons nodig gehad het vir 'n kort wegbreek.

Daniel H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Excellent.

Fantastic stay, lovely and clean cottage which suited our needs perfectly.

Alida B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Die plekkie was baie netjies en goed geleë. Het als wat mens nodig het vir 'n lekker naweek.

Vriendelike diens en 'n oulike huisie.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tania C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Peaceful, been there before and will go there again!

Cottages as clean and comfortable. We have stayed there before and will stay there again when in Lamberts Bay.

Riana J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J

Wat 'n juweel van 'n plek - kon nie vir beter akkommodasie vra nie!

Wat 'n juweel van 'n plek! Ons was aangenaam verras met die grootte van die huisie en alles was so mooi skoon. Die eenheid is baie goed toegerus met alles was mens nodig het en mens kan sommer net insak op die gemaklike banke en dadelik ontspan. Die eenheid is 'n wonderlike basis vanwaar mens die asemrowende ligging kan ontdek. Baie dankie dat julle hierdie wonderlike plek met ons gedeel het. Ons beveel hierdie plekkie sterk aan vir enige iemand wat die Lambertsbaai-area wil besoek!

Gideon V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Baie aangename en uitstekend toegeruste eenheid.

Xamarin bied uitstekend waarde vir geld. Rustige en ontspanne omgewing met vriendelike diens.

Marilou S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilou S

Lekker samesyn met geliefdes.

Netjies, gerieflik en veilig.

Kallie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie D

Netjieste en gerieflikste verblyf tydens ons blommetoer!

Netjieste en gerieflikste verblyf tydens ons blomme toer! 'n Pragtige plek met 'n baie vriendelike gasheer!

Rodney P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney P

Loved our stay on a working farm. It was just too short.

Xamarin Guest Farm is a working wine farm and we had a lovely stay in the Zebra Perdestal. John met us on arrival and promptly introduced us to to a bottle of Sir Lambert's wine. We only stayed one night but would gladly have made it our base for a longer stay in the area. It is different, beautiful and peaceful.

Donna W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna W

Ongelooflik.

Ons tyd op die plaas was ongelooflik. Dis rustig en in die natuur. Ek sal definitief weer gebruik maak van dit en aanbeveel aan ander.

Benice D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benice D

Presies wat ons gesoek het.

Het heerlik gebly by Xamarin Guest Farm. Dit is baie nabygeleë aan Bosduifklip, wat 'n trou-venue is. Minette het gereeld met ons gekommunikeer en die blyplek wat skoon, netjies en lekker baie spasie. Sal dit definitief kan aanbeveel vir mense wat Lambertsbaai of Bosduifklip moet besoek.

Karen B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Lekker.

Warm lakens in die winter en kombers vir elke bed sal goed wees.

Keren S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keren S

Lovely place to stay, good value for money.

My husband and I enjoyed our stay at Xamarin, nestled in the vineyards. We were there for a wedding and it was a perfect place to stay. Minette was very helpful and friendly and gave us a better room without us asking. Everything you need for a restful stay in Lambert's Bay.

Samantha V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha V

Had an awesome stay among the vineyards.

So enjoyed our stay over at the Peacock unit at Xamarin! Being among the vineyards and peacocks was epic!

Hannetjie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Lekker ontspanne atmosfeer.

Absoluut 'n lekker uitrusplek.

Melissa O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa O

Ons het baie lekker gebly! Ek sal definitief vir Xamarin Gasteplaas aanbeveel vir enige reisiger.

Sien sterre.

Lizel B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B

Memories.

My hart sal altyd deel hê aan hierdie vakansie.

Elmarie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Heerlik veilig en gerieflik.

Als was perfek. Uitstekende kliëntediens. Die feit dat ons op spesiale versoek later kon uitboek maak dit 5 ster!

Ronelle J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle J

Xamarin was perfek vir ons gesin se behoeftes!

Die plek het vir seker ons verwagtinge oortref. Alles wat ons nodig gehad het, baie skoon en netjies, tog informeel genoeg vir 'n gesin met klein kinders. Die ligging is pragtig en die rustige plaas atmosfeer laat jou toe om af te skakel en ontspan.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Ronelle,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop julle het 'n wonderlike week.

Xamarin Guest Farm
Janine F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine F

Bekostigbare gemak vir die gesin.

Sien sterre.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Janine,
Baie dankie vir die review.
Hoop julle het 'n wonderlike week.

Xamarin Guest Farm
Jo-mari D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari D

Absoluut pragtig.

Rustigheid van die plaas lewe reg rondom jou!

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Jo-Mari
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Xamarin Guest Farm
Regina G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina G

Revitalised my soul...

Absolutely breathtaking view from our bedroom window. It was like a breath of fresh air, away from the hustle of the city life. If you ever need to clear your mind, this is the ideal place. Everything was neat and tidy and ready for us. It takes one back to a different era. Our stay was to short, but next time it will definitely be for longer. Thank you to Minette that came to check-up on us.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Good day Regina,
Thank you very much for the kind words. Was a pleasure to accommodate you. Hope to see you soon.
Kind regards,
Minette

Xamarin Guest Farm
Bertie S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie S

Pragtige plaas en landskap en die Zebra huisie is goed uitgerus en baie gemaklik.

Heerlike naweekplekkie. Ideaal as jy wil wegbreek van die stad af.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Bertie, vir die mooi woorde.

Xamarin Guest Farm
Myra B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra B

Rustig, netjies en skoon, maar neem eie proviand.

Rustige omgewing met skape wat in die wingerde blêr en poue wat rondom die huis pronk. Gerieflike akkommodasie, eg plaaslik, maar netjies en skoon met als wat nodig is. Ten spyte van 'n foonoproep vooraf, was skoonmakers egter nog besig toe ons om 16:30 daar aankom en ons moes 'n rukkie buite wag. Ons is vooraf gesê dat daar hout is om mee te braai, maar met aankoms is ons meegedeel dat die diens gestaak is omdat "mense hulle motors vol hout pak en dan wegry". Die akkommodasie is egter nie te ver van Lambertsbaai nie en hout kan daar bekom word, mits mens nie na sluitingstyd daar aankom nie.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Myra
Ek is baie jammer dat ons nog besig was om skoon te maak toe julle daar aangekom het, soos ek aan julle verduidelik het, het ons gesukkel om die gaste voor julle in die eenheid uit te kry, hulle wou nie uit nie, en ons moes later die polisie bel om hulle uit te kry. In verband met die hout, jammer dat ons julle nie vroeër in kennis gestel het nie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Xamarin Guest Farm
Charisse L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse L

Heerlik! Vriendelike gasvrou!

Was baie gelukkig, mooi verblyf, baie skoon! Sou diens van kamers geniet het - meer toiletpapier en meer handdoeke! Sou waardeer het om deure te kon sluit.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Charisse
Baie dankie vir die resensie.
Ons het die deure laat regmaak, jammer vir die ongerief.
Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Xamarin Guest Farm
Rochelle P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle P

Skokkend!

Ongelukkig was Xamarin uiters skokkend! En het nie oorgeslaap nie aangesien dit totaal onaanvaarbaar was. Ek wag dat geld terugbetaal sal word soos deur Minette aangedui is. Die stort was geblok, ek het nodig gehad om onwelriekende gemors uit die drein te verwyder om watervloei te kry. Die toilet was seker 7 jaar laas skoongemaak en onwelriekend, die stukke het afgedop met gebruik. Volgens gebruik voorsien gastehuise 'n gesighanddoek sowel as badhanddoek, net badhanddoek ontvang. Die enigste toegang tot 'n tweede slaapkamer was deur die hoofslaapkamer, glad nie volgens regulasies nie, asook nêrens genoem nie. Ek is seker geen gas wil getjipte koffiebekers gebruik nie? Daar was alleenlik 2 stoele voorsien buite by braai? Foto’s kan op aanvraag voorsien word.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Rochelle
Ons is jammer dit is hoe julle gevoel het daaroor. Ons is nie ongelukkig nie 'n gastehuis nie. As julle gaan lees op die beskrywing van die kamer, sou julle sien van die deurloop van die een kamer na die ander kamer. Ek het ook vir julle, toe ek die kwotasie gestuur het gesê die eenheid is nie geskik vir 4 volwassenes nie en dat dit vir 'n gesin is met 2 kinders. As julle net agter die muurtjie gekyk het sou julle die ander 2 stoele daar gesien het. Julle is die enigste gaste wat gekla het oor 'n onnet plek. Julle het al met arriveering besluit julle wil nie daar bly nie. In verband met kliënte diens, het ek vir julle ander akkommodasie gesoek en was bereid om julle geld terug te betaal.

Xamarin Guest Farm
Hannes V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V

Ek sal die plaas aanbeveel mits die eienaar sy plaas-veiligheid opskerp.

Daar was gebreke in die toilet wat ons onder die eienaar se aandag gebring het, maar niks daaraan gedoen het nie. Die afstandbeheer vir die televisie is gesteel, maar geen plan is gemaak om dit te vervang nie.

Xamarin Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Hannes
Ek is vreeslik jammer dat julle so voel. Ek was meer as 2 keer by julle en julle het elke keer gesê julle is gelukkig.
Ek het gevra of ek iemand gou kan kry om die lekkasie by die toilet te kom reg maak, en julle het dit van die hand gewys. Ivm die TV afstandbeheer. Die gaste voor julle in die eenheid het dit gesteel en ek het groot oM verskoning gevra omdat daar geen remote was nie. Ek het 'n remote gaan soek en kon nie een kry in Lambertsbaai nie, en het toe 'n remote van die Kaap af laat kom.
Weereens jammer vir julle ongerief.

Xamarin Guest Farm
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Xamarin Gasteplaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTVhZDU5LTJkMjgtNGIyMC1iNTYwLWQxY2QwYmE3MTE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 84 5 1 5 Xamarin Guest Farm Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088514920493 18.365052938461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang