Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xanadu A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliff-weg 2, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R25 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Xanadu A is 'n lieflike villa wat aan die Atlantiese kus in Bantrybaai geleë is. Hierdie verblyf is luuks en ruim en spog met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die ikoniese Leeukop. Dit is ideaal vir gesinne en vriende, asook naby Seepunt, Kampsbaai, Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront.

Dié villa beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n plonspoel. Daar is nog 2 sitareas met 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die villa lei na 'n ruim balkon met 'n swembad, gemaklike buitesitplek, oorgenoeg sonstoele en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Ligging

  • Seacliff-weg 2, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 25 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 25 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliff-weg 2, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8486dea5ae20e71c58fc60b3cb55bdd4dfcbb8a21e4dd8c491d47ddbd10b2047d3743b4a7249be0a7ceb51c6f08f037ce0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R25 000 per nag (plek vir 6) 2 Seacliff Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.925238031955 18.37885045221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang