Xaviera Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie P - Jul 2024
Algehele gradering
Superb! Excellent value for money.
Gerhard S - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Xaviera Guest House se terugvoer
Goeie môre Gerhard,
Baie dankie vir die uitstekende review en rating. Ons waardeer gaste soos jy. Dit maak alles die harde werk wêrd en dit gee ons sommer weer nuwe moed. Mooi dag en ons hoop om jou weer te sien.
Lettie L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Xaviera Guest House se terugvoer
Lettie, baie dankie vir jou resensie, ek weet nie hoe ek dit gemis het nie. Dit was ons plesier om julle te huisves. Mooi jaar vir julle.
George C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik maak van hierdie oornag fasiliteit.
Xaviera Guest House se terugvoer
Good day George, thank you for the great review. I noticed a 4 for security. Please inform us on how to improve our security in order to enhance that aspect.
Isabel S - Aug 2024
Algehele gradering
Kan enige tyd aanbeveel.
Vossie V - Apr 2023
Algehele gradering
Great naby Featherwood.
Xaviera Guest House se terugvoer
Vossie, Baie dankie vir die goeie en positiewe review. Ons waardeer die tyd wat jy aan ons af gestaan het hiervoor. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ons vertrou om julle weer hier te huisves. Groete
Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en skoon.
Xaviera Guest House se terugvoer
Deon, Baie dankie vir die uitstekende review. Hier by Xaviera Gastehuis probeer ons altyd om soveel moontlik te doen om dit gemaklik en aangenaam te maak vir ons gaste. Geniet die dag en ons hoop om jou gou weer te sien.
Nico U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese gastehuis in baie stil omgewing weg van stadsverkeer.
Xaviera Guest House se terugvoer
Nico, Baie, baie dankie vir jou opregte review, Jammer jou tyd by ons was so kort. Ons hoop dat julle albei volgende keer by ons kan kom kuier onder ander omstandighede. Volle gesondheid wens ons julle toe.
Petro H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons so 'n mooi review te skryf. Ons waardeer gaste soos jy en daarom maak dit alles die moeite werd om ons beste te gee. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Andre V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en naby hospitaal. Vriendelik ontvang.
Xaviera Guest House se terugvoer
Goeiedag Andre
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat alles wat ons doen waardeer word. Ons hoop om jou gou weer hier te ontvang as 'n gewaardeerde gas.
Rochelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Hannes S - Nov 2021
Algehele gradering
Puik
Xaviera Guest House se terugvoer
Hannes, baie dankie vir jou tyd om aan ons die fantastiese review te gee. Dit is mense soos jy wat dit vir ons die moeite wêrd maak om goeie diens te lewer. Ek sal die boodskap ook aan my mede werkers oordra. Ons vertrou jy sal gou weer kom kuier.
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Xaviera Guest House se terugvoer
Johan, Baie dankie vir die review. Dit is vir ons lekker wanneer gaste hulle kuiertjie by ons geniet. Ons vertrou om julle gou weer te sien.
Pc J - Okt 2020
Algehele gradering
Annetjie is a super hostest, beautiful person to know.
Thelma C - Des 2019
Algehele gradering
Xaviera gastehuis bied baie netjiese en skoon, bekostigbare verblyf!
Xaviera Guest House se terugvoer
Thelma, baie dankie weereens vir 'n waardevolle resensie. Dit is altyd vir ons heerlik om jou hier te hê.
Natasha V - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gemaklik en baie netjies.
Xaviera Guest House se terugvoer
Natasha, jammer vir die laat terugvoering op die resensie. Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n positiewe resensie te stuur. Ons waardeer gaste soos jy, en hoop om jou binnekort weer te sien.
Ronel J - Okt 2019
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap en gebly.
Xaviera Guest House se terugvoer
Ronel, Baie dankie vir die positiewe "review". Dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Ons hoop ons sien julle weer. :)
Roelf C - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik netjies en naby alles.
Xaviera Guest House se terugvoer
Beste Roelof,
Baie dankie vir die positiewe gradering. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om 'n resensie aan ons te stuur. Dit word opreg waardeer.
Ons hoop om jou weer binnekort te sien.
Groete
Xaviera Guest House
Rodger M - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Xaviera Guest House se terugvoer
Thank you for a review that makes me smile. If someone wants to be in this business, you have to be in it 100% or not at all. Service is the name of the game and if our guests are happy, we are happy. We are also looking forward to your next visit.
Hester B - Des 2017
Algehele gradering
Ons bly al die afgelope 3 jaar daar en wil altyd teruggaan. Gasvry, skoon en en nog baie.
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie Hester. Dit is altyd 'n plesier om julle hier te hê. Jolige, vrolike mense vol liefde en 'n mooi gesindheid.
Juanita V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Juanita,
Dit was heerlik om jou oulike kinders ook te leer ken.
Vrede en vreugde vir julle.
Irma K - Mei 2017
Algehele gradering
Ek sal weer gebruik maak van Xaviera Guest House want dit was die moeite werd.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Irma, julle is rustige en maklike gaste. Die wat ons van hou om weer te sien. Geniet die nuwe kleinding.
Sam V - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelik en georganiseerd.
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Louisa J - Nov 2017
Algehele gradering
Geniet.
Theo S - Aug 2017
Algehele gradering
My wife stayed alone and felt safe.
Xaviera Guest House se terugvoer
Theo,
Baie dankie vir die positiewe verwysing en ook vir die inligting, ons het die saak aangespreek en dit sal nie weer gebeur nie. Ons vra om verskoning die ongerief.
Lynnet D - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en gerieflik.
Flip L - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf is goed, ruimte in kamer bietjie beperk.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Flip, dit is lekker om gaste te hê wat so inskiklik is. Ons is jammer dat ons julle nie in die kamer kon plaas waar julle aanvanklik in bespreek was nie. Volgende keer.
Alisha V - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker gebly maar plek kort onderhoud.
Xaviera Guest House se terugvoer
Alisha,
Ons is jammer dat jy dit nie aan ons genoem het nie. Ons het sopas die elektriese kombers en lugreëling getoets en alles werk. Dalk moes julle net gevra het en ons sou julle kon wys hoe dit werk. Wat die geysers aanbetref, is daar 'n 150 liter geyser tussen 2 kamers, 5 geysers tussen 8 kamers, en ek onthou dat die dames langsaan julle vroeg middag gestort het. Dus glo ek was daar genoeg warm water die aand, die oggend is die dames weer vroeg uit en ek het, nadat jy dit onder my aandag gebring het dat daar nie warm water is nie, dadelik gaan voel en daar was warm water. Wat die stort deur aanbetref vermy ons los deure en onnodige glas. Die stortkop is van so aard dat dit direk afwaarts sprei en dus nie mors buite die direkte omgewing nie, maar ek glo dit is vir baie seker nog ongewoon om sonder die tradisionele storte te stort. Al doel wat 'n stort deur het is om die water binne te hou veral by stortkoppe wat skuins spuit.
Marieta L - Mrt 2017
Algehele gradering
Professioneel, vriendelik, georganiseerd, netjies en alles wat jy nodig het.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Marieta, Dit is altyd lekker om positiewe, rustige gaste te huisves. En dankie vir die mooi review.
Annie S - Nov 2016
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly om die pragtige tuin en swembad en braaiplek te geniet!
Flora C - Okt 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Lees meerXaviera Guest House se terugvoer
Flora
So baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons het jou as mens net so geniet.
Susan V - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë.
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hierdie tipe van terugvoer maak die dag sommer lekker en dit is ook so lekker om dit met die ander dames te kan deel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Dirk C - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Xaviera Guest House se terugvoer
Thanks Dirk, It was a pleasure hosting you and your family, you are always welcome. We enjoyed your friendly open personality.
Riette and Liesbet
Carina P - Jun 2016
Algehele gradering
Naby Faerie Glen hospitaal. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Carina, ons hoop om julle gou weer te sien. Dit is 'n plesier om gaste soos julle te huisves.
Harris L - Mei 2016
Algehele gradering
Very impressed.
Vic M - Mei 2016
Algehele gradering
Nie eers een ou klagtetjie nie!
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit is gaste soos julle wat al die harde werk die moeite werd maak. Ons sien uit daarna om weer van diens te kan wees.
Elizabeth Margaretha B - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te bly.
Lavina P - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelike ontvangs.
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is altyd wonderlik om hierdie tipe van terugvoer met die res van die gastehuis personeel te kan deel. En dit is ook wonderlik om vriendelike gaste te kan ontvang.
Willie G - Nov 2016
Algehele gradering
Baie dankie. Lekker plekkie en voldoende vir ons behoeftes!
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie Willie, Ons hoop dat julle weer van ons dienste sal gebruik maak in die toekoms, sou julle weer in hierdie area is.
Mooi feestyd vir julle.
Anne G - Okt 2016
Algehele gradering
Great.
Huibre L - Okt 2016
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Lees meerXaviera Guest House se terugvoer
Huibre, soos met jou bespreek die dag wat julle ingeteken het, die kamers wat julle aanvanklik bespreek het was Craven Cottage wat heel op die punt is aan die einde van die 5 kamers agter; die ander een moes jy om die hoek gaan wat Horse Guard was; en dan die een vir jou moeder was Leicester Square wat 3 kamers vanaf Horse guard is, dus sou sy verder gewees het van almal soos julle dit bespreek het. Ons het egter vir julle Cleopatra Cove gegee wat baie duurder was en die stort deur is op 'n onverklaarbare manier gebreek en julle het blykbaar nie geweet het hoe dit gebeur het nie, maar ons het dit so afgeskryf en dus 'n verlies van R 2500,00 vir vervanging gely. Wat die handdoeke aanbetref vra ek om verskoning want soms gebeur sulke foute. In opsomming het julle dus 'n beter kamer gekry as Craven Cottage, julle het nog steeds Leichester square gekry en dus al kamer wat verander het was dat julle Upton park gekry het wat presies dieselfde is as Horse Guards en julle moeder was net een kamer weg van almal.
Susan A - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir een nag in 'n rustige omgewing.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Susan, Dit was vir ons lekker om julle te kon akkommodeer. Mooi jaar vorentoe vir julle.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Cecil V - Mrt 2016
Algehele gradering
Eenvoudig, netjies maar het onderhoud nodig!
Xaviera Guest House se terugvoer
Goeie dag Fiona, Dit is jammer dat dit jou indruk is van die gastehuis en die kamer wat julle in geslaap het en dat jy dit nie met ons bespreek het terwyl julle hier was nie. Maar hier is die verduideliking, die geyser het gebars in daardie kamer 'n paar dae voordat julle moes inboek en daarom kon die kontrakteur nie die plafon betyds herstel nie asook die dakkie wat verwyder moes word aangesien die groot voertuie nie gemaklik kon in en uit nie. Dit sou vir julle meer onaangenaam gewees het sou die kontrakteurs voor die deur en in die kamer moes werk terwyl julle hier was. Die vertrek is juis vir kinders ingerig en ons is bitter jammer dat dit julle ondervindig was maar wens julle 'n voorspoedige lewe toe.
Elizma C - Des 2015
Algehele gradering
Sentraal.
Anneke E - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Tersia R - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was baie, baie lekker en pragtig!
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie, dit was lekker om so 'n vrolike, vriendelike groep hier te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Chris M - Nov 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie Marietjie, maak so. Julle is altyd weer welkom.
Mariaan C - Nov 2015
Algehele gradering
'n Aangename omgewing.
Xaviera Guest House se terugvoer
Ai Mariaan, dit is lekker om positiewe terugvoer te ontvang, ons hoop om vroeg volgende jaar meer op datum te wees met alles, sodat ons nog beter diens kan bied en elke kamer met sy eie tama.
Carole Z - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Bernice M - Okt 2015
Algehele gradering
Great service!
Phillip L - Sep 2015
Algehele gradering
Ons was 2 aande daar omdat ons 'n huwelik in Pretoria bygewoon het.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Groete,
Xaviera-bestuur
Santie B - Sep 2015
Algehele gradering
Voortreflik en ek het gehou veral van die privaatheid!
Barry U - Sep 2015
Algehele gradering
Kamer was baie gerieflik en netjies.
Elizna S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis en billike pryse. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Marianka B - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, skoon en netjies gewees.
Kriselan R - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent value for money!
Amanda T - Mrt 2015
Algehele gradering
'n Mens voel sommer tuis en word gesien as deel van die tuiste.
Andre D - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik diens!
Charmaine V - Mrt 2015
Algehele gradering
Annatjie is a stunning lady with a fantastic guesthouse.
Judith V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sandra D - Feb 2015
Algehele gradering
Dis 'n vreugde om daar tuis te gaan en baie veilig en naby ons bestemming waar ons moes wees..
Roy B - Jan 2015
Algehele gradering
Home from home and Annatjie became part of our family
Salmon S - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflik en dit was vir ons doel naby geleë aan die plek waar ons wou wees.
Xaviera Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.
Geseënde feestyd,
Annatjie
De Graaff G - Des 2015
Algehele gradering
Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang en sal die verblyf enige tyd aanbeveel.
Thelma B - Nov 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens. 'n Huis weg van die huis af.
Zelda M - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies, bekostigbaar, stylvol.
Lees meerXaviera Guest House se terugvoer
Hello Zelda,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te weet dat wat ons uit ons harte doen gesien en waardeer word. Ons hoop ons sien julle weer eersdaags.
Groete Annatjie
Carina P - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamer wat op swembad uitkyk.
Xaviera Guest House se terugvoer
Dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
John M - Sep 2015
Algehele gradering
A great stay!
Erika M - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Danie J - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Tilla B - Jan 2015
Algehele gradering
Daar is geen lugversorging in die kamer nie. Slegs 'n waaier. Was bang om die vensters oop te maak. Eienaardige, lewensgroot beeld in die kamer.
Hendriette L - Jun 2015
Algehele gradering
Oornag.
Danie S - Mei 2015
Algehele gradering
Redelik ongemaklik gevoel.
Lees meerJohan B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis, vriendelike diens.
Piet B - Okt 2015
Algehele gradering
Aangenaam. Die suite is ingerig vir gestremde persone en is lekker ruim.
Schalk W - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Nandipha M - Des 2014
Algehele gradering
Thank you, lovely place
Pieter D - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Gerda G - Nov 2014
Algehele gradering
Dit was uitstekend geleë en ons het heerlik geslaap.
Pieter W - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Mariaan C - Nov 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, die 2 kamers wat vir ons gegee was, was onberipspelik skoon en netjies
Zelda E - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker en baie mooi skoon.
Richard D - Okt 2014
Algehele gradering
Stunning private room with beautiful decor.
Magdil V - Okt 2014
Algehele gradering
Alles positief ervaar.
Sello M - Sep 2014
Algehele gradering
Wonderful stay
Elsabe B - Sep 2014
Algehele gradering
Sal verseker weer van Xaviera Guest House gebruik maak!
Nadine O - Apr 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, diens, ligging en kos!
Gerrit K - Jul 2014
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Lizelle P - Jul 2014
Algehele gradering
Xaviera Gastehuis het ons so tuis laat voel!
Johan C - Mei 2014
Algehele gradering
Ek het plek bespreek vir my broer en sy vrou, en hulle was baie tevrede.
Leoni W - Apr 2014
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik ... het in ons behoefte voldoen.
Frans V - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese skoon verblyf en baie mooi omgewing.
Natasja H - Apr 2014
Algehele gradering
Good value for money
Dottie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangename gasvrou, baie netjies en behulpsaam
Carina P - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie gasvry - heerlik geslaap - lekke skoon met sagte duvet.
Mira K - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Friedel Brigitte F - Jan 2014
Algehele gradering
Alles was goed!
Thelma B - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Baie gerieflik en netjies. Goed toegerus. Waarde vir geld. Uitstekende ligging.
Riana B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Andri L - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Christiaan S - Mei 2014
Algehele gradering
Aangenaam en skoon.
Ida S - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon, gerieflike verblyf met puik diens van Annatjie en haar span.
Adri D - Jan 2014
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, moes ongelukkig vra vir handdoeke, maar die netheid het opgemaak daarvoor.
Hans V - Des 2014
Algehele gradering
Die gastehuis is netjies en skoon, goeie waarde vir geld.
Henk M - Nov 2014
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, veilig, maklik bereikbaar, skoon, netjies.
Danie R - Apr 2014
Algehele gradering
Skoon kamers en vriendelike ontvangs.
Marietta V - Nov 2014
Algehele gradering
Oorwegend saans omdat ons lang ure gewerk het.
Chris H - Mei 2014
Algehele gradering
Aangenaam met baie gasvryheid.
Rita M - Nov 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Annetjie vreeslik gasvry. Kamers lieflik gemeubileer en beddens slaap heerlik!
Ronette S - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
Kobus H - Jul 2014
Algehele gradering
Satisfying
Koos F - Mei 2014
Algehele gradering
Skoon, veilig en vriendelik.
Susan C - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Kobus D - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was great!
Elize E - Des 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly ... sal enige tyd weer daar gaan bly.
Thinus S - Nov 2013
Algehele gradering
Hartlik ontvang. Goeie ontbyt. Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld!
Bertha V - Des 2013
Algehele gradering
Gerieflik!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Airedale-straat 556, Garsfontein, Afrit 10, Pretoria, 0081, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang