Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xaviera Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 118 resensies vir Xaviera Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eddie P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie P

Superb! Excellent value for money.

Very welcoming host, the stay was very pleasant. Beautiful scenery. Rooms are clean and the beds were of excellent quality. Be sure that you will have a good rest. Near shopping centres, very convenient. Thank you for a great stay for our family.

Gerhard S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Gerieflik.

Alles was baie mooi skoon en op hulle plek. Waarde vir geld en was mooi verwelkom.

Xaviera Guest House se terugvoer

Goeie môre Gerhard,
Baie dankie vir die uitstekende review en rating. Ons waardeer gaste soos jy. Dit maak alles die harde werk wêrd en dit gee ons sommer weer nuwe moed. Mooi dag en ons hoop om jou weer te sien.

Xaviera Guest House
Lettie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L

Baie lekker, skoon en netjies.

Heerlik gebly. Gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Xaviera Guest House se terugvoer

Lettie, baie dankie vir jou resensie, ek weet nie hoe ek dit gemis het nie. Dit was ons plesier om julle te huisves. Mooi jaar vir julle.

Xaviera Guest House
George C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Sal beslis weer gebruik maak van hierdie oornag fasiliteit.

Baie goeie diens ontvang. Geriewe uitstekend.

Xaviera Guest House se terugvoer

Good day George, thank you for the great review. I noticed a 4 for security. Please inform us on how to improve our security in order to enhance that aspect.

Xaviera Guest House
Isabel S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel S

Kan enige tyd aanbeveel.

Lekker gebly, goeie vriendelike diens.

Vossie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V

Great naby Featherwood.

Soek plek naby Featherwood estate want ons het iemand wat ons daar besoek.

Xaviera Guest House se terugvoer

Vossie, Baie dankie vir die goeie en positiewe review. Ons waardeer die tyd wat jy aan ons af gestaan het hiervoor. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ons vertrou om julle weer hier te huisves. Groete

Xaviera Guest House
Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Uitstekend, netjies en skoon.

Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Ek sal die gastehuis sterk aanbeveel. Veilig, netjies, skoon en volledig toegerus. Baie dankie!

Xaviera Guest House se terugvoer

Deon, Baie dankie vir die uitstekende review. Hier by Xaviera Gastehuis probeer ons altyd om soveel moontlik te doen om dit gemaklik en aangenaam te maak vir ons gaste. Geniet die dag en ons hoop om jou gou weer te sien.

Xaviera Guest House
Nico U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Netjiese gastehuis in baie stil omgewing weg van stadsverkeer.

Die gasvrou, Annetjie laat 'n mens dadelik welkom voel en was baie tegemoetkomend toe ek my verblyf moes verkort. (sonder enige kansellasie fooie). Die gastehuis se kamer was goed ingerig en is geskik vir beide kort en langer termyn gaste baie naby aan Pretoria-Oos se hospitaal en winkelsentrums. Ek sal die fasiliteit vir enigeen aanbeveel en is werklik waarde vir geld.

Xaviera Guest House se terugvoer

Nico, Baie, baie dankie vir jou opregte review, Jammer jou tyd by ons was so kort. Ons hoop dat julle albei volgende keer by ons kan kom kuier onder ander omstandighede. Volle gesondheid wens ons julle toe.

Xaviera Guest House
Petro H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Heerlike ervaring.

Ek sal beslis Xaveira gastehuis vir almal aanbeveel. Eienaar is so vriendelik, en stap die ekstra myl om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie netjies. 'n Baie aangename ondervinding.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons so 'n mooi review te skryf. Ons waardeer gaste soos jy en daarom maak dit alles die moeite werd om ons beste te gee. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Xaviera Guest House
Andre V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie netjies, skoon en naby hospitaal. Vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Xaviera Guest House se terugvoer

Goeiedag Andre

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat alles wat ons doen waardeer word. Ons hoop om jou gou weer hier te ontvang as 'n gewaardeerde gas.

Xaviera Guest House
Rochelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle L

Rustige omgewing.

Kon lekker ontspan. Niemand het my gepla nie.

Hannes S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Puik

Ek sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel puik omgewing, puik diens, puik gasvrou. Baie dankie vir die kamer en die aandete en ontbyt. Die kuierarea agter in die erf is baie netjies goed onderhou van die lapa tot die swembad en stoele en tafels.

Xaviera Guest House se terugvoer

Hannes, baie dankie vir jou tyd om aan ons die fantastiese review te gee. Dit is mense soos jy wat dit vir ons die moeite wêrd maak om goeie diens te lewer. Ek sal die boodskap ook aan my mede werkers oordra. Ons vertrou jy sal gou weer kom kuier.

Xaviera Guest House
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker.

Die verblyf was kort, maar lekker.

Xaviera Guest House se terugvoer

Johan, Baie dankie vir die review. Dit is vir ons lekker wanneer gaste hulle kuiertjie by ons geniet. Ons vertrou om julle gou weer te sien.

Xaviera Guest House
Pc J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pc J

Annetjie is a super hostest, beautiful person to know.

Overall good had a lovely time.

Thelma C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma C

Xaviera gastehuis bied baie netjiese en skoon, bekostigbare verblyf!

As ek in Pretoria oornag, is daar net een gastehuis vir my. Xaviera is goed geleë, die eenhede baie netjies en skoon en dis bekostigbare verblyf met billike tariewe in 'n veilige area. Annatjie is 'n baie goeie gasvrou en ek kan Xaviera beslis aanbeveel.

Xaviera Guest House se terugvoer

Thelma, baie dankie weereens vir 'n waardevolle resensie. Dit is altyd vir ons heerlik om jou hier te hê.

Xaviera Guest House
Natasha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Ongelooflik gemaklik en baie netjies.

Annatjie is n ongelooflike gasvrou. Kamer was gerieflik en baie netjies. Xaviera kan regtig beskou word as home from home. Nogmaals dankie vir alles, Annatjie.

Xaviera Guest House se terugvoer

Natasha, jammer vir die laat terugvoering op die resensie. Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n positiewe resensie te stuur. Ons waardeer gaste soos jy, en hoop om jou binnekort weer te sien.

Xaviera Guest House
Ronel J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Het baie lekker geslaap en gebly.

Die plek is netjies en veilig.

Xaviera Guest House se terugvoer

Ronel, Baie dankie vir die positiewe "review". Dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Ons hoop ons sien julle weer. :)

Xaviera Guest House
Roelf C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf C

Baie gerieflik netjies en naby alles.

Sien sterre.

Xaviera Guest House se terugvoer

Beste Roelof,

Baie dankie vir die positiewe gradering. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om 'n resensie aan ons te stuur. Dit word opreg waardeer.

Ons hoop om jou weer binnekort te sien.

Groete
Xaviera Guest House

Xaviera Guest House
Rodger M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger M

Awesome.

The hospitality was great. We were welcomed with open arms.

Xaviera Guest House se terugvoer

Thank you for a review that makes me smile. If someone wants to be in this business, you have to be in it 100% or not at all. Service is the name of the game and if our guests are happy, we are happy. We are also looking forward to your next visit.

Xaviera Guest House
Hester B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Ons bly al die afgelope 3 jaar daar en wil altyd teruggaan. Gasvry, skoon en en nog baie.

Die gastehuis is vir oud en jonk. Alles in 'n neutedop. Swembad skoon, tuin pragtig en slaapeenhede skoon en netjies en die lekkerste beddens om op te slaap. Ek sal hulle vir enige persoon aanbeveel.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie Hester. Dit is altyd 'n plesier om julle hier te hê. Jolige, vrolike mense vol liefde en 'n mooi gesindheid.

Xaviera Guest House
Juanita V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Baie vriendelik en behulpsaam.

Was baie netjies en skoon.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Juanita,
Dit was heerlik om jou oulike kinders ook te leer ken.
Vrede en vreugde vir julle.

Xaviera Guest House
Irma K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Ek sal weer gebruik maak van Xaviera Guest House want dit was die moeite werd.

Die tydperk wat ons daar gebly het was baie aangenaam. Daar is regtig niks om oor te kla nie. Die blyplek was baie skoon en die kamer wat ons gehad het was baie gerieflik en gemaklik.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Irma, julle is rustige en maklike gaste. Die wat ons van hou om weer te sien. Geniet die nuwe kleinding.

Xaviera Guest House
Sam V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam V

Skoon en netjies, vriendelik en georganiseerd.

Sien sterre.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te akkommodeer.

Xaviera Guest House
Louisa J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa J

Geniet.

Sal weer 'n bespreking maak indien nodig.

Theo S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

My wife stayed alone and felt safe.

One main down fall is the friendliness of the person who assisted us during the booking in. To be friendly does not cost much.

Xaviera Guest House se terugvoer

Theo,
Baie dankie vir die positiewe verwysing en ook vir die inligting, ons het die saak aangespreek en dit sal nie weer gebeur nie. Ons vra om verskoning die ongerief.

Xaviera Guest House
Lynnet D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnet D

Lekker rustig en gerieflik.

Sien die sterre.

Flip L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip L

Die verblyf is goed, ruimte in kamer bietjie beperk.

Die ontvangs is goed, sowel as die reaksie op enige versoeke en gebreke. Ligging is baie goed in die ooste van Pretoria wat die druk verkeer uitsluit.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Flip, dit is lekker om gaste te hê wat so inskiklik is. Ons is jammer dat ons julle nie in die kamer kon plaas waar julle aanvanklik in bespreek was nie. Volgende keer.

Xaviera Guest House
Alisha V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alisha V

Lekker gebly maar plek kort onderhoud.

Die plek is in 'n mooi en skoon area geleë naby winkels. Geysers word tussen kamers gedeel en daarom het ons ongelukkig die aand en volgende oggend koue water gehad. Die romantic bridal suit (Cleopatra's Cove Room) waar my ouers geslaap het se aircon en elektriese warmkombers het nie gewerk nie en die stort het glad nie 'n deur gehad nie.

Xaviera Guest House se terugvoer

Alisha,

Ons is jammer dat jy dit nie aan ons genoem het nie. Ons het sopas die elektriese kombers en lugreëling getoets en alles werk. Dalk moes julle net gevra het en ons sou julle kon wys hoe dit werk. Wat die geysers aanbetref, is daar 'n 150 liter geyser tussen 2 kamers, 5 geysers tussen 8 kamers, en ek onthou dat die dames langsaan julle vroeg middag gestort het. Dus glo ek was daar genoeg warm water die aand, die oggend is die dames weer vroeg uit en ek het, nadat jy dit onder my aandag gebring het dat daar nie warm water is nie, dadelik gaan voel en daar was warm water. Wat die stort deur aanbetref vermy ons los deure en onnodige glas. Die stortkop is van so aard dat dit direk afwaarts sprei en dus nie mors buite die direkte omgewing nie, maar ek glo dit is vir baie seker nog ongewoon om sonder die tradisionele storte te stort. Al doel wat 'n stort deur het is om die water binne te hou veral by stortkoppe wat skuins spuit.

Xaviera Guest House
Marieta L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta L

Professioneel, vriendelik, georganiseerd, netjies en alles wat jy nodig het.

Ons sal definitief weer daar bespreek, kon niks fout vind nie, alles is in plek, skoon, netjies, die stort en die bed is die belangrikste omrede mens moeg is en die volgende dag weer moet werk, dankie vir 'n stort wat skoon is en goeie waterdruk het, en 'n gehalte-bed wat 'n goeie nagrus waarborg!

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Marieta, Dit is altyd lekker om positiewe, rustige gaste te huisves. En dankie vir die mooi review.

Xaviera Guest House
Annie S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Wens ons kon langer bly om die pragtige tuin en swembad en braaiplek te geniet!

Sal definitief weer by Xaviera bly, ons het dit ideaal gevind.

Flora C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flora C

Ontspannend.

Xaviera Guest House sal ek ten alle tye aanbeveel. Annatjie is gasvry en het 'n bekwame span wat saam met haar werk. Kamer is elke oggend vroeg skoongemaak. Gereeld koffie en suiker ens. opgevul. Ek het 'n maand daar gebly, want my man was in Pretoria Oos met chemo-behandeling teen kanker en Annatjie se besorgdheid was vir my 'n "wow". As ek om 20:30 nog nie tuis was was van hospitaal het sy geskakel en gevra of alles reg is.

Xaviera Guest House se terugvoer

Flora
So baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons het jou as mens net so geniet.

Xaviera Guest House
Susan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Skoon, netjies en goed geleë.

Sal dit definitief kan aanbeveel en sal self weer daar tuisgaan.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hierdie tipe van terugvoer maak die dag sommer lekker en dit is ook so lekker om dit met die ander dames te kan deel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Xaviera Guest House
Dirk C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Die eenheid is pragtig, modern, netjies en gerieflik. Presies wat ons nodig gehad het. Baie veilige parkering en uitstekend geleë.

Xaviera Guest House se terugvoer

Thanks Dirk, It was a pleasure hosting you and your family, you are always welcome. We enjoyed your friendly open personality.
Riette and Liesbet

Xaviera Guest House
Carina P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Naby Faerie Glen hospitaal. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Baie vriendelike gasvrou en baie behulpsaam. Skoon en netjiese kamer naby Faerie Glen Ortopediese hospitaal.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Carina, ons hoop om julle gou weer te sien. Dit is 'n plesier om gaste soos julle te huisves.

Xaviera Guest House
Harris L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harris L

Very impressed.

A safe and secure guesthouse in a very quiet area. Very clean inside and outside. The room was very spacious and the reception was excellent. Was upgraded to executive accommodation at no extra cost. The only downside is the absence of an air conditioner in the room I was, but being this time of the year I was given extra blankets so maybe I should not complain.

Vic M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic M

Nie eers een ou klagtetjie nie!

Ons is gul ontvang en is boonop 'n beter kamer aangebied sonder enige ekstra koste. Sal beslis weer van Xaviera gebruik maak as ek weer in Garsfontein moet oornag. Baie dankie, Annatjie.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit is gaste soos julle wat al die harde werk die moeite werd maak. Ons sien uit daarna om weer van diens te kan wees.

Xaviera Guest House
Elizabeth Margaretha B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Margaretha B

Dit was lekker om daar te bly.

Ons het lekker gekuier. Die lapa maak dit lekker veral as dit 'n groep mense is . Voel nie vasgevang in kamer. Vriendelike ontvangs.

Lavina P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lavina P

Netjies, veilig en vriendelike ontvangs.

Naby geleë aan Moreleta Park-gemeente vir oornag-akkommodasie. Netjies en skoon met vriendelike ontvangs.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is altyd wonderlik om hierdie tipe van terugvoer met die res van die gastehuis personeel te kan deel. En dit is ook wonderlik om vriendelike gaste te kan ontvang.

Xaviera Guest House
Willie G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie G

Baie dankie. Lekker plekkie en voldoende vir ons behoeftes!

Lekker rustig, gemaklik en veilig, dankie!

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie Willie, Ons hoop dat julle weer van ons dienste sal gebruik maak in die toekoms, sou julle weer in hierdie area is.

Mooi feestyd vir julle.

Xaviera Guest House
Anne G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne G

Great.

We needed bath mats - only complaint.

Huibre L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huibre L

Aanvaarbaar.

Ek was ongelukkig omdat die kamers wat ek bespreek het verander is. Het dit reeds bymekaar bespreek omdat ons 3 gesinne was en my ma van 88 moes langs ons wees. Op die ou end moes ons kamers ruil en was my ma 2 kamers verder van ons verwyder wat mens onrustig gestem het as sy mens in die nag sou nodig kry. Gelukkig het als goed afgeloop. Die Vrydag het die skoonmakers die handdoeke verwyder maar nagelaat om skoon handdoeke te bring. Aangesien ons eers laat in die kamer teruggekom het kon ek dit nie rapporteer nie. Gelukkig het ek ook my eie handdoek gehad. Parkering is ook bietjie knap.

Xaviera Guest House se terugvoer

Huibre, soos met jou bespreek die dag wat julle ingeteken het, die kamers wat julle aanvanklik bespreek het was Craven Cottage wat heel op die punt is aan die einde van die 5 kamers agter; die ander een moes jy om die hoek gaan wat Horse Guard was; en dan die een vir jou moeder was Leicester Square wat 3 kamers vanaf Horse guard is, dus sou sy verder gewees het van almal soos julle dit bespreek het. Ons het egter vir julle Cleopatra Cove gegee wat baie duurder was en die stort deur is op 'n onverklaarbare manier gebreek en julle het blykbaar nie geweet het hoe dit gebeur het nie, maar ons het dit so afgeskryf en dus 'n verlies van R 2500,00 vir vervanging gely. Wat die handdoeke aanbetref vra ek om verskoning want soms gebeur sulke foute. In opsomming het julle dus 'n beter kamer gekry as Craven Cottage, julle het nog steeds Leichester square gekry en dus al kamer wat verander het was dat julle Upton park gekry het wat presies dieselfde is as Horse Guards en julle moeder was net een kamer weg van almal.

Xaviera Guest House
Susan A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan A

Heerlike verblyf vir een nag in 'n rustige omgewing.

Naby Moreletapark geleë. Skoon, netjiese verblyf vir 'n aand of twee.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Susan, Dit was vir ons lekker om julle te kon akkommodeer. Mooi jaar vorentoe vir julle.

Xaviera Guest House
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cecil V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil V

Eenvoudig, netjies maar het onderhoud nodig!

Eerste indrukke van die gasvrou is vriendelik. Kamer was netjies, maar aansig afvallig a.g.v. dak afgehaal, maar gate nog sigbaar, daar was 'n gat in die slaapkamerdak en gordyne was geskeur wat ook 'n slegte indruk gelaat het. Tuin is mooi en netjies en ander kamers baie mooi volgens medegaste wat ons laat wonder het of kinders dalk nie welkom is nie?

Xaviera Guest House se terugvoer

Goeie dag Fiona, Dit is jammer dat dit jou indruk is van die gastehuis en die kamer wat julle in geslaap het en dat jy dit nie met ons bespreek het terwyl julle hier was nie. Maar hier is die verduideliking, die geyser het gebars in daardie kamer 'n paar dae voordat julle moes inboek en daarom kon die kontrakteur nie die plafon betyds herstel nie asook die dakkie wat verwyder moes word aangesien die groot voertuie nie gemaklik kon in en uit nie. Dit sou vir julle meer onaangenaam gewees het sou die kontrakteurs voor die deur en in die kamer moes werk terwyl julle hier was. Die vertrek is juis vir kinders ingerig en ons is bitter jammer dat dit julle ondervindig was maar wens julle 'n voorspoedige lewe toe.

Xaviera Guest House
Elizma C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C

Sentraal.

Baie sentraal geleë, baie mooi, skoon en netjies! Die swembad was definitief 'n pluspunt! Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Anneke E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E

Dit was baie lekker.

Die plek was maklik om te kry, skoon, netjies en die ontvangs was vriendelik. Dit was regtig baie lekker, sal weer daar tuisgaan. Dankie vir die vriendelike diens.

Tersia R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia R

Dit was baie, baie lekker en pragtig!

Lekker, pragtig en vriendelik.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie, dit was lekker om so 'n vrolike, vriendelike groep hier te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Xaviera Guest House
Chris M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Absoluut fantasties!

Ek sal definitief weer by Xaviera Guest House gaan slaap indien ek weer in daardie deel van Pretoria moet wees.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie Marietjie, maak so. Julle is altyd weer welkom.

Xaviera Guest House
Mariaan C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan C

'n Aangename omgewing.

Dis die 2de jaar wat ons daar bly. Nog net positiewe ontvangs gehad. Vriendelik en jy't niks meer nodig as jy in 'n gastehuis slaap nie.

Xaviera Guest House se terugvoer

Ai Mariaan, dit is lekker om positiewe terugvoer te ontvang, ons hoop om vroeg volgende jaar meer op datum te wees met alles, sodat ons nog beter diens kan bied en elke kamer met sy eie tama.

Xaviera Guest House
Carole Z - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole Z

Fantasties!

Ons het die verblyf baie geniet. Het baie lekker in Xaviere Guest House gebly.

Bernice M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M

Great service!

Please see the stars.

Phillip L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L

Ons was 2 aande daar omdat ons 'n huwelik in Pretoria bygewoon het.

Die eenheid het absoluut aan al ons behoeftes voorsien. Dit is veilig, rustig, skoon en die omgewing is stil. Ons was ook binne vinnige bereik van inkopiesentrums en restaurante. Annatjie Kotze was wonderlik en hoewel ons die eerste aand bietjie later opgedaag het, het sy ons steeds vriendelik ontvang en gehelp. Ons kan hierdie gastehuis met oortuiging aanbeveel.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Groete,
Xaviera-bestuur

Xaviera Guest House
Santie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Voortreflik en ek het gehou veral van die privaatheid!

Ek en my dogter het daar gebly terwyl my man in die hospitaal was.

Barry U - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry U

Kamer was baie gerieflik en netjies.

Die ontvangs was baie vriendelik en alles is volledig aan ons verduidelik. Dit kan beslis aanbeveel word.

Elizna S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S

Baie netjiese gastehuis en billike pryse. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Was baie tevrede gewees en is definitief waarde vir jou geld. Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig. ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Marianka B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B

Ons het lekker gebly, skoon en netjies gewees.

Baie lekker gebly. Beveel julle beslis aan.

Kriselan R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kriselan R

Excellent value for money!

It has a peaceful serenity to the place, very spacious and well kept.

Amanda T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

'n Mens voel sommer tuis en word gesien as deel van die tuiste.

Hulle verstaan 'n mens se behoeftes en is gewillig om dit toe te staan.

Andre D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Puik diens!

Puik, puik en nogmaals puik diens van Annetjie!

Charmaine V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Annatjie is a stunning lady with a fantastic guesthouse.

I would recommend Xavier Guest House over and over again.

Judith V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Baie lekker gebly.

Maklike parkering vir in en uit ry. Stil omgewing. Sal definitief weer daar gaan bly.

Sandra D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Dis 'n vreugde om daar tuis te gaan en baie veilig en naby ons bestemming waar ons moes wees..

Die omgewing is baie netjies. Huise en tuine 'n lus vir die oog. Lyk na 'n baie veilige omgewing asook die koopsentrums is netjies en voorsien aan toeruste se behoeftes.

Roy B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B

Home from home and Annatjie became part of our family

Fantastic that we were made welcome by Annatjie and she treated us like we were part of her family. We will go back again. Loved every moment there. Regards Roy Bothma and Carol Smit.

Salmon S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon S

Netjies en gerieflik en dit was vir ons doel naby geleë aan die plek waar ons wou wees.

Baie veilig met onderdakparkeerplek. Gerieflike na aan Pretoria-Oos se hospitaal en Moreletta kerk.

Xaviera Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.
Geseënde feestyd,
Annatjie

Xaviera Guest House
De Graaff G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Graaff G

Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang en sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye ontvangs, Annatjie. Ons het baie lekker gebly en sal die gastehuis enige tyd aanbeveel en weer gebruik maak daarvan. Die gastehuis en werf is baie netjies en skoon en alles was puik.

Thelma B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma B

Vriendelike diens. 'n Huis weg van die huis af.

Uitstekende ligging - ten volle toegerus. Sal beslis aanbeveel en self weer gebruik maak van die gastehuis.

Zelda M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Skoon, netjies, bekostigbaar, stylvol.

Ons het 'n baie positiewe ervaring gehad. Die gastehuis is baie stylvol en was voldoende vir ons behoeftes. Ek is net spyt ek het my swemklere vergeet! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam sonder om "in your face" te wees. Ons het per ongeluk R250 te veel betaal en toe sy die fout agterkom het sy dadelik die kontant gebring. Daar was 'n effens duurder kamer beskikbaar wat sy ons in laat bly het vir dieselfde bedrag as die goedkoper een. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan.

Xaviera Guest House se terugvoer

Hello Zelda,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te weet dat wat ons uit ons harte doen gesien en waardeer word. Ons hoop ons sien julle weer eersdaags.

Groete Annatjie

Xaviera Guest House
Carina P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina P

Skoon en netjiese kamer wat op swembad uitkyk.

Veilige oorslaap en naby Life Ortopediese hospitaal. Maklik en vinnig om by hospitaal te kom. Skoon en netjiese kamer wat op swembad kyk.

Xaviera Guest House se terugvoer

Dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Xaviera Guest House
John M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M

A great stay!

Very clean, safe and value for money.

Erika M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M

Aangenaam.

Die ontvangs was verwelkomend en puik. Die kamers baie netjies en gerieflik. Die omgewing rustig en baie sentraal in die ooste van Pretoria. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Danie J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Vriendelik en netjies.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies met vriendelike hulp. Sal enige tyd weer daar bly.

Tilla B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tilla B

Daar is geen lugversorging in die kamer nie. Slegs 'n waaier. Was bang om die vensters oop te maak. Eienaardige, lewensgroot beeld in die kamer.

Ek was bespreek vir nog 'n nag by die gastehuis, maar het dit nie gebruik nie, alhoewel ek klaar betaal het, omdat daar nie lugversorging in die kamer is nie. Die geriewe is skoon en netjies, maar die standaard is nie van so 'n aard dat ek weer hier sal bly nie.

Hendriette L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriette L

Oornag.

Netjiese, skoon kamer en vriendelike diens.

Danie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Redelik ongemaklik gevoel.

Ek rook, maar respekteer die mense om en naby my, rook ook nie in my huis of voertuig nie. Bankie wat lang ons deur buite gestaan het en koeldrankblikkie wat ek as asbakkie gebruik het, is die volgende dag verwyder. As hulle dan nie rokers duld nie moet dit so gestipuleer word. Watertenk se pomp is hinderlik in die nag, beligting buite na die wooneenheid is onvoldoende, veral om die hoek waar jy langs die swembad verby beweeg. Daar is 'n trappie waaroor 'n mens kan struikel.

Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Baie netjiese gastehuis, vriendelike diens.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies en kan met graagte die gastehuis aanbeveel.

Piet B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Aangenaam. Die suite is ingerig vir gestremde persone en is lekker ruim.

Die verblyf is aangenaam en die ernstigste probleem was dat die TV opstelling so ingewikkel was dat daar slegs toegang na een video/TV-kanaal, verkry kon word. Tydens vertrek kon ek geen personeel opspoor om die sleutel aan te oorhandig nie.

Schalk W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk W

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Ons het gasvrou net ontstel omdat ons laat was, ons het 16:00 gebel en gesê ons gaan 20:30 eers by haar wees, maar sy het nie die boodskap ontvang nie. Verder was daar geen probleem, behalwe dat TV nie gewerk het nie.

Nandipha M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha M

Thank you, lovely place

I had a wonderful time, I will recommend the place to other people too. What a sweet lady who welcomed us! Thank you very much.

Pieter D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Fantasties!

Leomie was baie vriendelik en gasvry. Baie skoon, lieflike tuin, veilig en die beddens slaap wonderlik. Dit was vir my sentraal perfek geleë met almal wat ek moes sien in Garsfontein. Dankie Xaviera, julle sien my beslis weer!

Gerda G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Dit was uitstekend geleë en ons het heerlik geslaap.

Die bed slaap baie lekker en die duvet is snoesig. Baie dankie. Daar was niks kort nie en niks wat gepla het nie. Verseker 'n gastehuis wat ek vir enige vriende sal aanbeveel. Dankie ook vir al die SMSe. Ons het 'n besige tyd gehad en julle het verseker dat ek nie vergeet om Pretoria toe te gaan nie!

Pieter W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Baie lekker gebly!

Basies net geslaap na vertoning, voldoen aan my behoefte, hou van volledige kombuis, badkamer groot en bed baie sag. Baie lekker gebly, tuin is ook baie rustig, ek het die adres gestoor indien ek Xaviera weer wil gebruik in die toekoms

Mariaan C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan C

Baie vriendelik ontvang, die 2 kamers wat vir ons gegee was, was onberipspelik skoon en netjies

Pragtige tuintjie en lapa indien jy bietjie buite sou wou sit. Ons maak volgende jaar weer so. Ons sal weer daar bespreek vir ons spesiale naweek in Pretoria omgewing. Ek kan regtig hierdie gastehuis aanbeveel.

Zelda E - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Baie lekker en baie mooi skoon.

Baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang.

Richard D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D

Stunning private room with beautiful decor.

I thoroughly enjoyed my stay at Xaviera Guest House. Such a homely atmosphere and everything worked as it should. A tribute to the very likable and capable of being owner/manager. Highly recommended!

Magdil V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdil V

Alles positief ervaar.

Plek is baie mooi skoon en netjies.

Sello M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M

Wonderful stay

It can accommodate young and old people perfectly. Very neat and clean.

Elsabe B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Sal verseker weer van Xaviera Guest House gebruik maak!

Waarde vir geld! Netjies en veilig. Baie dankie vir die rustige atmosfeer!

Nadine O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine O

Uitstekende verblyf, diens, ligging en kos!

Dit was die ideale verblyf vir my en my bruidsmeisies die aand voor my troue.

Gerrit K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K

Sal weer daar gaan bly.

Die inwoners in die kamer langsaan was 'n bietjie lawaaierig.

Lizelle P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P

Xaviera Gastehuis het ons so tuis laat voel!

Puik, skoon en baie gasvry!

Johan C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Ek het plek bespreek vir my broer en sy vrou, en hulle was baie tevrede.

My broer en sy vrou was baie tevrede en beïndruk en sal beslis weer daar oornag en sal Xavier Gastehuis beslis ook aanbeveel. Dankie vir puik diens en verblyf.

Leoni W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni W

Gemaklik en gerieflik ... het in ons behoefte voldoen.

Ons moes baie vroeg by Pretoria-Oos Hospitaal inklok, en hierdie verblyf het dit vir ons moontlik gemaak.

Frans V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon verblyf en baie mooi omgewing.

Ons kan en sal graag die gastehuis by almal aanbeveel. Die eienares gaan uit haar pad om dit vir jou as gas aangenaam te maak. Ons sal definitief weer by haar gastehuis tuisgaan. Haar teenwoordigheid daar maak dat jy heeltyd voel sy het haar vinger op die pols van haar gastehuis.

Natasja H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja H

Good value for money

Friendly service. Nice and clean room. Very satisfied.

Dottie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dottie D

Aangename gasvrou, baie netjies en behulpsaam

Om by Xaviera te kon tuis gaan was werklik 'n aangename ervaring. Ons sal haar altyd aanbeveel. Puik diens, netjiese kamers en heerlik stil. Baie dankie

Carina P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Baie gasvry - heerlik geslaap - lekke skoon met sagte duvet.

'n Heerlike oornagplek met sagte en skoon linne.

Mira K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mira K

Fantasties!

Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Hoogs aanbeveel!

Friedel Brigitte F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedel Brigitte F

Alles was goed!

Annatjie het uit haar pad gegaan om ons plaasjapies die pad te wys. Ons het in die drukverkeer die pad gekry. Baie dankie.

Thelma B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Uitstekende verblyf. Baie gerieflik en netjies. Goed toegerus. Waarde vir geld. Uitstekende ligging.

Hoogs aanbeveel. Annatjie is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelik en baie behulpsaam. Het heerlik gebly en sal beslis terugkeer na Xaviera.

Riana B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Baie aangenaam!

Baie netjies. Beddens en beddegoed is van baie goeie gehalte. Genoeg parkering.

Andri L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andri L

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Christiaan S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Aangenaam en skoon.

Goed geleë en skoon. Sal aanbeveel vir 'n aand se oorslaap.

Ida S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida S

Skoon, gerieflike verblyf met puik diens van Annatjie en haar span.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was skoon en netjies, en die diens was puik.

Adri D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Ons het lekker gebly, moes ongelukkig vra vir handdoeke, maar die netheid het opgemaak daarvoor.

Kan hierdie gastehuis aanbeveel. Baie lekker gebly. Rustig met geen geraas. Dankie!

Hans V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V

Die gastehuis is netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Dit was egter baie warm en die kamer het geen waaiers of lugversorgers nie. 'n Spieël in die eerste badkamer sal ook handig wees.

Henk M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Aangenaam, rustig, veilig, maklik bereikbaar, skoon, netjies.

Hier kan jy kom en gaan sonder vrees dat jy ander gaste sal steur.

Danie R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Skoon kamers en vriendelike ontvangs.

Ek sal Xaviera aanbeveel vir enigeen.

Marietta V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta V

Oorwegend saans omdat ons lang ure gewerk het.

Die eienaar was ongelooflik betrokke en dit het 'n baie groot verskil gemaak, ongelukkig is ons vas parkeer wat bietjie vernederend was en verder sou dit lekker wees om net koffie-aanvullings daagliks te kry. 'n Pragtige plekkie.

Chris H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Aangenaam met baie gasvryheid.

Die gasvrou het ons welkom laat voel en was baie behulpsaam met die beskikbaarstelling van die braaigeriewe.

Rita M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita M

Baie skoon en netjies. Annetjie vreeslik gasvry. Kamers lieflik gemeubileer en beddens slaap heerlik!

Heerlik om te oornag waar alles pragtig en skoon is. Ons was baie beïndruk en al wat ons kan aanbeveel is ontbyt moet ook aangebied word. Nogmaals dankie Xaviera, ons het ons verblyf by julle ongelooflik baie geniet.

Ronette S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronette S

Baie lekke!

Sentraal geleë in 'n rustige omgewing.

Kobus H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus H

Satisfying

Very nice place and friendly owner.

Koos F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos F

Skoon, veilig en vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

Susan C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Kobus D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Dit was great!

Nie veel tyd spandeer op perseel nie. Net geslaap en dit was great. Braai-fasiliteite lyk ook uitstekend. Perseel baie netjies!

Elize E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Ons het baie lekker gebly ... sal enige tyd weer daar gaan bly.

Dit was baie lekker om daar te bly!

Thinus S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S

Hartlik ontvang. Goeie ontbyt. Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld!

Hartlik ontvang, goeie parkering, lekker omgewing, goeie ontbyt, en baie skoon en netjies!

Bertha V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha V

Gerieflik!

Sentraal vir ons doeleindes!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airedale-straat 556, Garsfontein, Afrit 10, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa630d9d876229ed7da8dfa68509ed2e745b51c309cce05b00916b42fe8e4352c3cd96fcc1fc2832af9c245f4db2867f55240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 556 Airedale Street Garsfontein, Ext 10 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.809359412424 28.309747874737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang