Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xaviera Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Eddie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Superb! Excellent value for money. Very welcoming host, the stay was very pleasant. Beautiful scenery. Rooms are clean and the beds were of excellent quality. Be sure that you will have a good rest. Near shopping centres, very convenient. Thank you for a great stay for our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag
5.0
Jul 2024

Gerieflik. Alles was baie mooi skoon en op hulle plek. Waarde vir geld en was mooi verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Goeie môre Gerhard, Baie dankie vir die uitstekende review en rating. Ons waardeer gaste soos jy. Dit maak alles die harde werk wêrd en dit gee ons sommer weer nuwe moed. Mooi dag en ons hoop om jou weer te sien.

Lettie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker, skoon en netjies. Heerlik gebly. Gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Lettie, baie dankie vir jou resensie, ek weet nie hoe ek dit gemis het nie. Dit was ons plesier om julle te huisves. Mooi jaar vir julle.

George C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Sal beslis weer gebruik maak van hierdie oornag fasiliteit. Baie goeie diens ontvang. Geriewe uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Good day George, thank you for the great review. I noticed a 4 for security. Please inform us on how to improve our security in order to enhance that aspect.

Isabel S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Kan enige tyd aanbeveel. Lekker gebly, goeie vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vossie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Great naby Featherwood. Soek plek naby Featherwood estate want ons het iemand wat ons daar besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Vossie, Baie dankie vir die goeie en positiewe review. Ons waardeer die tyd wat jy aan ons af gestaan het hiervoor. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ons vertrou om julle weer hier te huisves. Groete

Deon B
1 nag
5.0
Aug 2022

Uitstekend, netjies en skoon. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Ek sal die gastehuis sterk aanbeveel. Veilig, netjies, skoon en volledig toegerus. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Deon, Baie dankie vir die uitstekende review. Hier by Xaviera Gastehuis probeer ons altyd om soveel moontlik te doen om dit gemaklik en aangenaam te maak vir ons gaste. Geniet die dag en ons hoop om jou gou weer te sien.

Nico U
1 nag
5.0
Mrt 2022

Netjiese gastehuis in baie stil omgewing weg van stadsverkeer. Die gasvrou, Annetjie laat 'n mens dadelik welkom voel en was baie tegemoetkomend toe ek my verblyf moes verkort. (sonder enige kansellasie fooie). Die gastehuis se kamer was goed ingerig en is geskik vir beide kort en langer termyn gaste baie naby aan Pretoria-Oos se hospitaal en winkelsentrums. Ek sal die fasiliteit vir enigeen aanbeveel en is werklik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Nico, Baie, baie dankie vir jou opregte review, Jammer jou tyd by ons was so kort. Ons hoop dat julle albei volgende keer by ons kan kom kuier onder ander omstandighede. Volle gesondheid wens ons julle toe.

Petro H
1 nag
5.0
Jan 2022

Heerlike ervaring. Ek sal beslis Xaveira gastehuis vir almal aanbeveel. Eienaar is so vriendelik, en stap die ekstra myl om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie netjies. 'n Baie aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons so 'n mooi review te skryf. Ons waardeer gaste soos jy en daarom maak dit alles die moeite werd om ons beste te gee. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Andre V
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Baie netjies, skoon en naby hospitaal. Vriendelik ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Xaviera Guest House
Goeiedag Andre Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat alles wat ons doen waardeer word. Ons hoop om jou gou weer hier te ontvang as 'n gewaardeerde gas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airedale-straat 556, Garsfontein, Afrit 10, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa630d9d876229ed7da8dfa68509ed2e745b51c309cce05b00916b42fe8e4352c3cd96fcc1fc2832af9c245f4db2867f55240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 556 Airedale Street Garsfontein, Ext 10 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.809359412424 28.309747874737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang