Xeriba's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Renette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, baie behulpsaam.
Erika N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Driekie M - Okt 2020
Algehele gradering
Goed gelee-baie netjies skoon- groot genoeg - baie veilig -baie vriendelike onvangs. Sal weer daar oorslaap en rerig vir almal aanbeveel! Baie dankie!
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet, dit was weereens n plesier om julle te kon hê as gaste! So word nuwe vriende gemaak!
Albertus V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en gemaklik.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Baie lekker gewees om julle te kon hê as gaste. Maak gerus weer 'n draai volg jaar. Ons ontvang julle met graagte weer.
Danie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was een groot plesier om julle te kon huisves vir die rugby week.
Dankie vir julle vriendelikheid en geselsies. Ek is baie bly julle het lekker gekuier!
Elmien H - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige kamer, verblyf uit die boeke, als wat jy benodig vir oorslaap.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was n groot plesier!
Carina W - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamer en vriendelike diens.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Groot, groot plesier.
Sunette V - Apr 2018
Algehele gradering
Uiters netjies.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was n groot plesier.
Johan B - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Antonette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie betroubaar.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was alles 'n groot plesier en baie dankie vir die verstaan.
Lettie L - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en ontsettende vriendelike ontvangs!
Wikus K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam - vriendelike gasvrou.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Groot plesier.
Kom kuier gerus weer.
Corrie S - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lilly S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie modern en het baie tuis gevoel. Heerlike stil area en goeie nagrus ingekry. Sal voorstel dat daar sepie, sjampoo en roompie in badkamers gesit word.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons sal beslis die voorstel oorweeg.
Die oornag akkommodasie sluit ongelukkig nie ontbyt in nie, maar gaste is meer as welkom om ontbyt en aandete teen 'n addisionele koste te bestel mits daar 24 uur kennis gegee word, soos dit ook geadverteer word by LekkeSlaap.
Sherryl C - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome, peaceful stay.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Always a pleasure
Irma K - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, vriendelike diens.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Groot plesier
James S - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamer.
Elna V - Nov 2017
Algehele gradering
Outstanding.
Nadia B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier. Kom kuier gerus weer.
Gerhard L - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met puik diens.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle van diens te kon wees.
Kom maak gerus enige tyd weer 'n draai.
Christa L - Okt 2017
Algehele gradering
Zandra is die perfekte gasvrou en ontsien geen moeite om 'n mens te help nie. Ek beveel hierdie slaapplek definitief aan.
Lizelle B - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese kamer.
Michelle L - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon, bekostigbare verblyf met uitstekende kliëntediens.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle van diens te kon wees. Ons is net so bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Renier E - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Fransie D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Xeriba's Guesthouse se terugvoer
Die plesier was alles myne. Kom loer gerus weer in.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg 55, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang