Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xeriba's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Renette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvry, vriendelik, baie behulpsaam. Kort kuiertjie, maar ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
2.2
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Driekie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Goed gelee-baie netjies skoon- groot genoeg - baie veilig -baie vriendelike onvangs. Sal weer daar oorslaap en rerig vir almal aanbeveel! Baie dankie! Die eienaares is baie vriendelik, het saam met ons na die eenheid gestap en gewys wat daar beskikbaar is. Die plek is in 'n baie goeie area gelee en is dit baie veilig daar en is die sekuriteit ook baie goed. Die eenheid self is baie netjies en is goed versorg. Bed slaap heerlik met genoeg beddegoed. Sal dit weer en weer gebruik en aanbeveel vir enige iemand wat wil waarde he vir sy geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Xeriba's Guesthouse
Baie bly julle het dit geniet, dit was weereens n plesier om julle te kon hê as gaste! So word nuwe vriende gemaak!

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Baie netjies, gerieflik en gemaklik. Baie gemaklik en gerieflik, uiters skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Zandra
Xeriba's Guesthouse
Baie lekker gewees om julle te kon hê as gaste. Maak gerus weer 'n draai volg jaar. Ons ontvang julle met graagte weer.

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2019

Baie lekker. Vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek is ons vriendelik gehelp. Dit was werklik een van aangenaamste verblyf plekke waar ons oorgebly het. Sal dit hoogs aanbeveel. Baie dankie, Zandra. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zandra
Xeriba's Guesthouse
Dit was een groot plesier om julle te kon huisves vir die rugby week. Dankie vir julle vriendelikheid en geselsies. Ek is baie bly julle het lekker gekuier!

Elmien H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Uitstekende diens, pragtige kamer, verblyf uit die boeke, als wat jy benodig vir oorslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer het alles in wat ons benodig het, selfs braaigeriewe wat 'n bonus was. Die kamer is elke dag skoon gemaak en was baie netjies. Lekker sentraal geleë. Sal beslis dit aanbeveel en weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Xeriba's Guesthouse
Dit was n groot plesier!

Carina W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Skoon, netjiese kamer en vriendelike diens. Baie dankie vir julle puik oorblyffasiliteite. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Xeriba's Guesthouse
Groot, groot plesier.

Sunette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Uiters netjies. Die foto's op die webblad is 'n ware weergawe van die realiteit! Dit is lekker om 'n stukkie gras en braaiplek by die verblyf te hê. Ons is so vriendelik ontvang en die vooraf reëlings en aanwysings was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Xeriba's Guesthouse
Dit was n groot plesier.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Uitstekend. Kamer is uiters smaakvol en skoon. Dit ruik baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringweg 55, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1M2ZmNDAxLTNmZjEtNDM0Ni04ZWQ3LWQzZTA0NWVhZDdmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 55 Ring Road Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.652001520312 27.977253198624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang