Xeriba's Guesthouse
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg 55, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
-
Vanaf
R900R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Xeriba's Guesthouse bied unieke verblyf in Drie Riviere in Vereeniging.
Die gastehuis beskik oor 6 gemaklike slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig is. Elke kamer het sy eie ingang, TV, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer. Die slaapkamers het ook 'n werksoppervlakte en 'n eetarea. Ander geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit River Square-winkelsentrum, Emerald Kasino, Maccauvlei Gholfklub en die Vaaldam in. Die gastehuis is naby hospitale en verskeie restaurante geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ringweg 55, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink Xeriba's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg 55, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng