Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ximun Bush Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Fritz H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goeie ervaring. My persoonlike omstandighede het genoodsaak dat ek heelwat interaksie gehad het met die eienaar van die eiendom. Ek wil die eienaar komplimenteer op die uitstekende interaksie en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruzaan S
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

I will return to Ximun Bush Lodge. The house, the amenities and the privacy are exceptional. I will return to Ximun Bush Lodge. The house, the amenities and the privacy are truly exceptional. The caregiver is truly an outstanding employee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Genotvol en veilig. Hierdie is vir ons 'n spesiale plekkie en sal vir seker terugkeer op 'n gereelde basis. Vriendelikheid en bedagsaamheid van eienaar en opsigter is om van te meld, ander plekke het nie hierdie tipe menseverhoudings nie. Ek bedank hulle vir hulle vertroue en die manier wat ons welkom gemaak was. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Love it just the way it is. The bush stay. Lots of animals. Everything is okay and the swimming pool is 100. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Goeie waarde vir geld. Eenheid het als wat jy nodig het en nog meer. AC en swembad is fantasties en baie privaat ligging. Diens van Fanna die opsigter, is baie goed en baie professioneel. Net 'n voorstel; die kombuis eetgerei benodig 'n opgradering, steak messe, blik oopmaker, braaipan, ens. Baie tevrede en sal weer daar bespreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Beautiful place. Nice setup. Clean and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizanda J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Baie gemaklik en gerieflik. Alles was skoon en netjies. Goeie diens ervaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Ons het heerlik gebly. Selfs 'n paar koedoes het kom kuier. Noel, die opsigter, was onmiddellik daar om probleme uit te sorteer. Alles was baie netjies en skoon. Die eienaar kan net gerus kyk na die stoof, want die oond wou nie werk nie en was nie skoon nie. Nuwe borde en eetgerei sal welkom wees, want die wat daar is, is gekraak en gechip. Slaaibakke en plastiekbakke is glad nie daar nie en ook nie 'n bak om die braaivleis in te sit nie. Ek hoop hierdie word gesien as positiewe kommentaar want ek sal definitief weer daar wil gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shané D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Reënerig maar vreeslik lekker. Ons het net gesukkel om kontak te maak met die caretaker van die huis maar verder was alles puik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Lekker kuier! Very nice place to stay. All the bedrooms were en-suite, the kids loved the pool where we could relax and braai. Everything we needed was there. Will definitely go back.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Siphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietstraat 4043, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSAUxe1jwraWzVbxvkEjmmJYwLHyfd9eorUHwuyBi5ooVRsUz6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 4043 Kiewiet Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.34878 31.80443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang