Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Y di dorp yt

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Jacky M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

The accommodation was great stay and service was good. The accommodation was lovely and so was the food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Natacha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasties. Kan definitief dit met gemak geniet en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Very nice room, comfortable and convenient. Comfortable bed, clean room with en-suite shower and toilet, convenient to sleep over after wedding and very nice breakfast included. Signage by road should be bigger to be able to read "Y di dorp yt". It's too small writing under Le Bita Events.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Y di dorp yt
Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Laurika J
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2022

Was alright. The showers does not work well - only a few drops of water comes out. We were given half a roll of toilet paper, and the cleaner lady was very unfriendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacky N
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2022

The bedding was old and torn, the room was not very clean, there was no water in the hot water tap. The bedding was old and torn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Johan
Y di dorp yt
I am sorry you had a bad experience. That is not our policy. I will go through our bedding and make sure it is not used again. We do not have municipal water. With loadshedding the tanks run dry and the geysers do as well. A pity you did not talk to me while you were here. I would have sorted it out immediately.

Geoffery H
1 nag
5.0
Nov 2021

Baie aangenaam. Ontbyt was die beste. Waarde vir geld. Kan dalk 'n lugreeling oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Baie goeie waarde vir geld. Het bietjie gesukkel om in te boek, maar behalwe vir dit was ons aangenaam verras met die kamer en diens vir die prys wat ons betaal het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Die diens was uitstekend. Ons kuier by Y di dorp yt was lieflik, diens was goed en sal weer daar gaan bly. Baie dankie vir die vriendelike diens en die lekker kos. Die ontbyt was definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2019

Lieflike omgewing met kwaliteit diens en uitstekende gasvryheid. Ons het my neef se troue op die perseel bygewoon en was aangenaam verras oor die kwaliteit van die fasiliteite en etes, asook verblyf. Die bestuurder was deurentyd hands-on met alles en seker gemaak dat alles seepglad verloop. Uitstekende wedding venue.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Y di dorp yt
Baie dankie vir die mooi resensie Carina. Groete Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennethstraat, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzFmYjE4LTg2YzUtNGU1MC05MWMzLTYwMjRjMWI1NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kenneth Street Boekenhoutkloof 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.697114350897 28.038863968941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang