Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Y di dorp yt

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Y di dorp yt
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jacky M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M

The accommodation was great stay and service was good.

The accommodation was lovely and so was the food.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Natacha E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha E

Fantasties.

Kan definitief dit met gemak geniet en baie veilig.

Charlene C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C

Very nice room, comfortable and convenient.

Comfortable bed, clean room with en-suite shower and toilet, convenient to sleep over after wedding and very nice breakfast included. Signage by road should be bigger to be able to read "Y di dorp yt". It's too small writing under Le Bita Events.

Y di dorp yt se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Y di dorp yt
Laurika J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laurika J

Was alright.

The showers does not work well - only a few drops of water comes out. We were given half a roll of toilet paper, and the cleaner lady was very unfriendly.

Jacky N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacky N

The bedding was old and torn, the room was not very clean, there was no water in the hot water tap.

The bedding was old and torn.

Y di dorp yt se terugvoer

I am sorry you had a bad experience. That is not our policy. I will go through our bedding and make sure it is not used again. We do not have municipal water. With loadshedding the tanks run dry and the geysers do as well. A pity you did not talk to me while you were here. I would have sorted it out immediately.

Y di dorp yt
Geoffery H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffery H

Baie aangenaam. Ontbyt was die beste.

Waarde vir geld. Kan dalk 'n lugreeling oorweeg.

Pierre M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Baie goeie waarde vir geld.

Het bietjie gesukkel om in te boek, maar behalwe vir dit was ons aangenaam verras met die kamer en diens vir die prys wat ons betaal het.

Michelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

The service was outstanding, thanks so much for a great stay!

Our stay at Y di dorp yt was lovely, service was good and would go and stay there again if need be. Thanks so much for the friendly service and the good food. The breakfast was definitely also worth the stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die diens was uitstekend.

Ons kuier by Y di dorp yt was lieflik, diens was goed en sal weer daar gaan bly. Baie dankie vir die vriendelike diens en die lekker kos. Die ontbyt was definitief die moeite werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christiaan P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan P

Lieflike omgewing met kwaliteit diens en uitstekende gasvryheid.

Ons het my neef se troue op die perseel bygewoon en was aangenaam verras oor die kwaliteit van die fasiliteite en etes, asook verblyf. Die bestuurder was deurentyd hands-on met alles en seker gemaak dat alles seepglad verloop. Uitstekende wedding venue.

Y di dorp yt se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Carina.

Groete Johan

Y di dorp yt
Isabella B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Gerieflik en bekostigbaar.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die gasheer baie vriendelik en hulpvaardig (het ons ontbyt wat uit die boonste rakke was vervroeg sodat ons betyds by ons bestemming kon wees. Nogmaals baie dankie. Sal enige tyd weer daar oornag.

Neil B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

Ongelooflike goeie mense en gemaklikheid.

Ongelooflik lekker en gemaklik.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennethstraat, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzFmYjE4LTg2YzUtNGU1MC05MWMzLTYwMjRjMWI1NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kenneth Street Boekenhoutkloof 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.697114350897 28.038863968941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang