Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ya Rena Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cecil N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Verwagtinge oortref! Dit was so lekker om sulke kliëntediens te ontvang. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en alles was net perfek. Dit sal definitief my gastehuis van keuse wees indien ons weer in Groblersdal moet oornag. Baie dankie Ya Rena - julle is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2022

Related and safe atmosphere. Venue is convenient to both transport and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neo M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Amazing. The staff is nice and the accommodation is in town. Which made it easy to locate it and it is convenient. Best guest house ever to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2019

Luuks. Ya Rena Guest House bied waarlik waarde vir geld. Vriendelike diens ontvang te spyte van ons laat aankoms. Christo, baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Die eienaars se aandag aan detail word waardeer en het 'n groot verskil gemaak aan ons verblyf. Die eienaars se aandag aan detail word waardeer en het 'n groot verskil gemaak aan ons verblyf. Die kamer was netjies en ons het veilig gevoel. Ya Rena het die lekkerste ontbyt. Ons sal beslis weer hier bly as ons in Groblersdal is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Ya Rena Guest House
Good day Bev, Thank you for the kind review. It was a pleasure hosting you. Kind Regards, Robert Jones

Yolandi G
1 nag Besigheidsreis
3.2
Apr 2019

'n Baie vriendelike gastehuis. Ons was goed geakkommodeer by Ya Rena, hulle het ons gehelp waar hulle moontlik kon. Die lokaal is baie modern, veral aangesien dit in die stad gebaseer is.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Robert
Ya Rena Guest House
Good day Yolandi, Thank you for the review. Kind Regards, Robert Jones

Venessa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Dit was fantasies. Ons is met vriendelikheid verwelkom. Die personeel was ten alle tye vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en voedsaam. Sien julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2016

Peaceful environment. I wish we could have stayed longer. Please replace the frayed bathroom mat. Two would even be better - one for the shower and the other for the bath area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Ya Rena Guest House
Good day Peggy Thank you kindly for your positive review hope you come visit soon . Kind Regards Ya Rena Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 A Tautes Laan, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxYWYxNWEwLWQzMWEtNGRiYy05N2NmLTM0OTlmYjExNmZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 A Tautes Avenue Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.170243021764 29.395323449949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang