Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yacht View Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

7 out of 10. The place looks amazing, the view is awesome. The only downfall is that there was a shortage of toiletries such as soap, no dustbin, and no place to put your dishes. It was disappointing for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caley M
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Incredible view! Amazing hosting by Paul. Blissful experience we will certainly never forget. Incredible view! Amazing hosting by Paul. Blissful experience we will certainly never forget. Kids had a glorious time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anesca D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Bly dit was net 1 nag. Bed was ongelooflik hard, sou lekkerder op grond geslaap het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Sal weer daar oornag. Ons het gesukkel om toegang te kry. Sal 'n klokkie of interkom by die hek aanbeveel. Staf was vriendelik. Het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Lovely stay, will visit again in the future. The room was nice, and the views were amazing. The bathroom in the honeymoon suite was a bit outdated compared to the room. The customer service was great. There was a lady that worked there named Janet and her hospitality was outstanding. We will be booking with Yacht View again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda C
1 nag Gesin met tieners
2.8
Sep 2024

Glad nie aangenaam nie. Goeiedag. Ons het 1 nag daar geslaap. Ons het 11 uur die aand van 'n troue afgekom en omdat dit so laat was, darem probeer om die ander gaste te respekteer. Maar duidelik het niemand daar geworry nie. Daar is geraas en gepartytjie en vreeslik harde musiek gemaak. Tot in die oggendure. Ons kon glad nie slaap nie. Die mense het geskree en gelag en duidelik help die 10 uur geen geraas en musiek reël nie. Ek sal glad nie weer daar slaap nie. Die kamer langs ons se gaste het ook hulle TV en radio tot in die oggendure kliphard gespeel. Dit was regtig onplesierig gewees. Ek voel net vir die prys wat mens betaal, kan almal maar die reëls nakom. Die dame wat ons ontvang het, was darem vriendelik. Dit was darem skoon.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Cheryl M
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2024

Will not recommend at all: very disappointing for almost - not worth it! Very disappointing. The lady who answers the phone when you call is rude and extremely unprofessional. The rooms were definitely not what was shown in the photos. Very run down and not well maintained at all. We were 7 people, but there was not enough cutlery and crockery in the rooms. Really very unimpressed, and we were definitely overcharged. Will definitely not recommend to anyone. The only decent thing about the place was the view and the lady who works there, otherwise absolutely shocking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mucha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R714
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R714
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ddea8e58875742e064f03a601e7886583f71bbe8289811c3798331c899902be341a54d564af40e71350e4cebfdc71a5e714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R714 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 33 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.7283434 27.8622888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang