Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yamkela Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Gasheer en gasvrou doen moeite om hul gaste tuis te laat voel. Ons sal beslis weer by Yamkela Guest House bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl & Una
Yamkela Guest House
Thank you Ms Johanna Le Roes for your kind remarks. Regards. Charl

Oluwagbemigaoladele T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

A pleasant place to stay for short or long durations. Yamkela was a pleasant lodge to stay at. Hospitality by the operators was greatly pleasant. The breakfast was fresh and made with dedication. The only disappointing thing was the pool was not working as there was no sweeper to keep it clean from debris falling in. It is a safe place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Goeie waarde vir geld gewees. Aangenaam. Verblyf was heerlik. Geen klagtes. Swembad kan dalk beter versorg word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Very accommodating. We had everything we needed for an overnight stay. Host was very accommodating and provided breakfast packs as we had to leave early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martlie J
1 nag
4.8
Okt 2022

Baie netjies en keurig. Die kamer was báie netjies en keurig gemeubileer. Vriendelike ontvangs. Parkeerplek is egter 'n probleem indien al die ander kamers ook vol bespreek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertu N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie goeie en vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Baie goeie ligging binne loop afstand vanaf uitstekende restaurante. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekker gesellig. In rustige area en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag
4.0
Des 2020

Pragtige, skoon verblyf. Het veilig gevoel. Sal aanbeveel. Maklik bereikbaar - ontbyt oulik gereël in Covid-tyd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie gerieflik. Heerlike ontbyt, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl & Una
Yamkela Guest House
Geagte Anna, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons het dit regtig geniet om julle as gaste te verwelkom. Vriendelike groete, Yamkela

François D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Gemak en ligging. Yamkela Gastehuis is ideaal geleë. Charl en Una is perfekte en tegemoetkomende gashere. Die eenheid was netjies en smaakvol en die bed baie gemaklik. Die ontbyt was heerlik en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl & Una
Yamkela Guest House
Geagte Mariana, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste gelukkig is. Ons hoop om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Yamkela

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl & Una Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 95, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxmdRTjWeuKHUh4XizJbLkND2uNobb2A0dXPfkmH2HDp7samE3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 95 Baron van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.58353 22.20421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang