Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenhoek Guest Farms

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Charne U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing! Amazing unit, I was not expecting such a beautiful view and such a beautiful house. Truly so adorable, the bath was so nice and there was constantly hot water available, which really sold the experience. Would stay again, just disappointed I didn't book for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucretia / Lucy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Highly recommend. Accommodation is very clean and aesthetic. Everything works. The staff are super friendly and assist promptly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en pragtig. Baie oulike plekkie in die hartjie van die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Pragtige, rustige omgewing en die kothuis was goed ingerig en baie netjies. Sal beslis weer hier bly. Hopelik ervaar ons sneeu met 'n volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beskostigbare, netjies en 'n baie mooi ligging. Ek sal Groenhoek aanbeveel vir enige iemand wat 'n bekostigbare verblyf soek in die noordelike Drakensberg. Die fasiliteite was goed, netjies en waarde vir geld. Die opsigter was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreuk, goed vir die siel. Netjies en ruim. Vriendelike personeel. Baie mooi ligging. Sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zim
Groenhoek Guest Farms
Thank you for your valuable feedback, Monique. We cannot wait to welcome you and your wonderful family back!

Eugene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker. Baie mooi ligging. En goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zim
Groenhoek Guest Farms
Thank you so much for your positive review, Eugene!

Minkie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing, peaceful, wonderful, calming. We had such an amazing time, such amazing services and the location was absolutely stunning, would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zim
Groenhoek Guest Farms
Thank you for your review, Minkie. We are thrilled to hear you had an amazing experience with us!

Duncan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker. Ja, ek het baie lekker gebly. Dit was baie gemaklik en ek sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zim
Groenhoek Guest Farms
Thank you so much for your positive review, Duncan!

Jan-hendri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig en ongelooflike uitsig. Ons het in die donker daar aangekom en het die volgende oggend wakker geword met die mooiste uitsig. Ons gaan al vir jare Clarens toe en bly by verskillende plekke, maar hierdie was definitief een van die lekkerste plekke. As jy nie binne Clarens wil bly nie en wil wegbreek, is die plek vir seker vir jou! Die plek is ruim en netjies. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zim
Groenhoek Guest Farms
Thank you for your valuable feedback, Jan-hendri. We cannot wait to welcome you and your wonderful family back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Zim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groenhoek, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA903a6b9c373f9f4ea77093eaed4c18b5408e755b86df427b579a22853bdbfb04ac74b8596ac5cbf4d537ba915cc60b095ede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 3) 55 5 1 5 Groenhoek Farm, R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.511004252703 28.539585030025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang