Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Yellow Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Yellow Door is 'n oulike selfsorghuis wat verblyf bied aan gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie in Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n groep of gesin van 10.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en vierde slaapkamer het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea en -kuierarea het 'n kroeg, gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe wat die ideale plek is vir gaste om kos buite voor te berei en vars lug te geniet. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n gasbraai op die dek met 'n see-uitsig.

Die huis het geslotekringtelevisie-kameras en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Die huis is ook naby restaurante en winkels, en gaste kan die besienswaardighede in Gansbaai geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Dowayne K
Saam met vriende
5.0
Lieflike familie huis. Wat 'n wonderlike plek om saam met vriende en familie te kuier op die pragtige dek wat uitkyk na die lieflike waters. Dit was y...
Sien meer
Jul 2024
Elsibe W
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike kuiertjie en wegbreek gehad. Ek sal The Yellow Door definitief weer. Fantastiese huis met alles wat nodig is. Gerieflik, netjies met rui...
Sien meer
Jun 2024
Roxanne M
5.0
Fantastiss. Sal die definitief aanbeveel vir groot groepe en families! Vriendelike diens, perfekte huis en area vir kuier met vriende en familie.
Mei 2024
Rowan A
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Baie lekker huis en rustige omgewing.
Apr 2024
Paul Clinton C
Saam met vriende
5.0
The stay was awesome and the views were stunning. Thanks. Thank you, we had a lovely weekend. Nice and spacious, and we felt safe. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Yellow Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47a53ed6fcd1a79376bd5d747580e3935bf596145f0166d73d0ab55e96f12bc84a6f97ca74d45128a95b2415a969c188e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 14 De La Rey street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.561005151963 19.35897231102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang